Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (36)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (33)

Resensies van Cathkin Park

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Cathkin Park van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Cathkin Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Cathkin Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cathkin Park wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cathkin Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cathkin Park Wildsplase

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Champagne Vallei, Cathkin Park

Mackaya Bella Country Lodge is in die Ukhahlamba Drakensberge, die hoogste bergreeks in Suid-Afrika, geleë. Dié area is as 'n Wêrelderfenisgebied verklaar as gevolg van diverse voël-, plant- en inseklewe, en die...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 40 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Cathkin Park

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Lodge in Winterton, KwaZulu-Natal

Drakensberg Bush Lodge and Backpackers bied rustieke gastekamers op 'n plaas sowat 7 km buite Winterton. Die instansie is die ideale basis om besienswaardighede in die omtrek te sien. Verblyf is beskikbaar in rugs...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Winterton, KwaZulu-Natal

Lilac Lodge / Purple House is in Winterton geleë en is perfek vir paartjies en gesinne wat wil wegbreek vir 'n paar dae of paartjies wat wil ontsnap van die alledaagse gejaag. Die lodge het 3 sterre en word hoogs a...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Lodge in Winterton, KwaZulu-Natal

Wild Wing Lodge bied moderne verblyf en 'n venue in Winterton in Sentraal Drakensberg. Die lodge is in 'n unieke mikroklimaat geleë met 100 jaar oue plataanbome en 'n palmboomwoud wat regdeur die jaar 'n fantasties...

Vanaf
R2 258
per nag (plek vir 4)
Lodge in Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal

Ervaar 'n ongeëwenaarde wegbreek by SpionKop Lodge wat teen die agtergrond van die majestueuse Drakensberge op die KwaZulu-Natal se oorlogsveld-roete. Ontspan by die swembad. Geleë op 'n uitgebreide 700 hektaar w...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Lodge in Estcourt, Battlefields

Blue Haze Country Lodge is 'n luukse gaste lodge geleë in 'n pragtige tuin met 'n uitsig op 'n berg- en meerlandksap op die oewer van die Wagendriftdam. Hierdie dam lê tussen die voetheuwels van die Drakensberge, ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal

Antbear Drakensberg Lodge is tussen Estcourt en Mooirivier geleë en bied sakpasverblyf in die voorheuwels van die Drakensberge. Dit is die ideale blyplek as jy die omgewing wil verken. Dit is 'n entjie van die geba...

Vanaf
R8 400
per nag, vir 14 mense
Lodge in Highmoor, KwaZulu-Natal

Mountain View Ranch is 'n bekoorlike privaat selfsorgplaashuis in die Highmoor Natuurreservaat. Dis ideaal vir 'n groot groep of 'n gesin wat op soek is na 'n stil wegbreekplek weg van die stadsgedruis. Die plaashu...

Vanaf
R5 292
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Three Tree Hill Lodge is 'n intieme lodge aan kant van 'n rotsagtige heuwel met 'n uitsig oor die Mfazimnyama-vallei van die Spioenkop Wildreservaat, en dit word deur 'n Anglo-Boereoorlog-slagveld omring. Die lodge ...

Vanaf
R3 750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Highmoor, KwaZulu-Natal

Qambathi Mountain Lodge is 'n boetieklodge en natuurreservaat wat B&B-verblyf bied en in die hartjie van die Kambergvallei, Drakensberg, deel van die pragtige Midlands Meander geleë is. Qambathi het 'n magiese atmo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]