Geverifieerde Resensie
Cathkin Park
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cathkin Park bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 5 uit 5 gekry volgens 10 resensies.
Inkunzi Cave, Zulu Hut and Diddly Squat
"Pragtige omgewing, genoeg besienswaardighede, moet nie Falcon Ridge Birds of prey se vertoning mis nie!"
River Crossing
"Baie om te doen in die omgewing. Die bird show by Falcon Ridge was die moeite werd."
River Crossing
"The area is one we have visited before as travellers from the UK. There is plenty to do and see in the area and on this visit we were lucky enough to obtain tickets for the Drakensberg Boys Choir. Absolutely fabulous, a treat. Several quirky places to eat etc."