Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Citrusdal (27)
Clanwilliam (38)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (64)
B&Bs (3)
Wildsplase (6)
Hotelle (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (47)

Resensies van Sederberg

4.2 / 5  
volgens 432 resensies
Lees regte resensies van Sederberg van 432 geverifieerde gaste.
Indien jy Sederberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Sederberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sederberg B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cederberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sederberg B&Bs

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R520
per nag, vir 1
B&B in Citrusdal, Sederberg

Aan d'Oewer is 'n drie-ster-B&B, geleë op die rand van die dorp in 'n lieflike tuin. Dit kyk uit oor die gholfbaan met die pragtige Piekenierskloofberge as agtergrond. Aan d'Oewer is die ideale tuiste-weg-van-die-...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Clanwilliam, Sederberg

Vredeoord Guest Farm is geleë aan die voet van die Cederberge, een van die Wes-Kaap se grootste geheime. Vredeoord Guest Farm is ook 'n werkende sitrusplaas en gaste is welkom om gedurende oesseisoen deur die boord...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Clanwilliam, Sederberg

Clan Court is 'n bekoorlik gastehuis in die oulike dorpie Clanwilliam teen die voet van die Sederberge. Die huis is sentraal naby restaurante, winkelsentrums en die sakedistrik geleë. Die gastehuis bied slaapplek ...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 71 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 100 km vanaf Sederberg

20% af Naweke!
VanafR890
R712
per nag, vir 2 mense
B&B in Porterville, Wes-Kaap

Njala Guesthouse het 'n uitsig op die Winterhoekberg en is geskik vir 10 gaste of paartjies op soek na 'n romantiese wegbreek, net 9 km vanaf Porterville. Die gastehuis het 4 kamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste...

Vanaf
R907
per nag, vir 2 mense
B&B in Redelinghuys, Weskus

Affi Plaas is in Redelinghuys in die Wes-Kaap geleë en is 160 km vanaf Kaapstad. Dié rustieke gastehuis bied verblyf in verskillende tipe kamers wat elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens het. Een van die eenhede, Ho...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Aurora, Weskus

Lizingi Lodge B&B is in Aurora, 'n dorpie aan die Weskus, sowat 43 km noordwes van Piketberg en 29 km suid van Redelinghuys. Die instansie bied plattelandse gasvryheid en persoonlike aandag aan al ons gaste. Die ga...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Tulbagh, Witzenberg Municipality

Tulbagh Mountain Manor is tussen die boorde teen die hange van die Winterhoekberge, op die afgeleë westelike punt van die Tulbagh-vallei geleë. Dit is 15 minute se ry vanaf die middedorp en oordeelkundige gaste sa...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Tulbagh, Witzenberg Municipality

Vindoux Guest Farm & Spa skuil in die Tulbaghvallei net 125 km van Kaapstad af. Daar word met vrugte en wingerde geboer en die plaas is aan die voorheuwels van die Saronsberge geleë, net buite die prentjiemooi, his...

30% af Weeksdae!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Tulbagh, Witzenberg Municipality

Manley Wine Lodge is 'n werkende en bekroonde wynplaas net buite die historiese en ongerepte dorp, Tulbagh, sowat 'n uur se ry van Kaapstad af. Manley Wine Lodge bied verblyf, fynproewerswyne, goeie kos en asemrowen...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Moorreesburg, Wes-Kaap

Oppie Koppie BnB is in Moorreesburg langs die N7 geleë. Dié dorpie is bekend vir sy vriendelike mense, vreedsame plattelandse atmosfeer, stilte en rustigheid. Dis sowat 100 km noord van Kaapstad in die Swartland. ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Cederberg B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Cederberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Cederberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za