Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Celtisdal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Celtisdal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Celtisdal gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Celtisdal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Celtisdal Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Gastehuise binne 10 km vanaf Celtisdal

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wierdapark, Centurion

Biki-Biki Gasteverblyf is in Wierda Park in Centurion geleë. Verblyf word in 2 eenhede aangebied. Die eenhede kan ook saam bespreek word. Rus-n-Biki is 'n ruim gastekamer met 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Pretoria

In 'n rustige deel van Centurion is Raslouw, wat bekend staan vir sy groot herehuise en gemaklike leefstyl. Op 'n perseel van 1 hektaar bied ons uitstekende verblyf en kookkuns in 'n Bali-herehuis. Die kamers is bai...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Raslouw, Centurion

Ons 3-ster-gastehuis is 'n oorspronklike plaashuis op 'n veilige landgoed, omring deur 'n inheemse tuin. Dit is gerieflik halfpad tussen Johannesburg en Pretoria geleë. Die huis is 'n plattelandse herehuis wat in '...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Gauteng

Lecawi Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Centurion. Dié gastehuis is stapafstand van die Celtis Rige-winkelsentrum en ongeveer 4 km vanaf die Mall at Reds-winkelsentrum, asook Forest Hill City m...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Pretoria

GuestHous@LemonJack bied veilige, rustige, stylvolle geriewe in die hartjie van Centurion. Dié gastehuis bied hartlike gasvryheid in die luukse area van Raslouw. Of dit 'n sakeresiger of 'n vakansieganger is, Guest...

15% af Aanbod!
VanafR870
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Thatch Haven Guesthouse is in die hartjie van Centurion in die stil woonbuurt Eldoraigne. Dit is slegs 25 minute se ry vanaf OR Tambo Lughawe en is maklik bereikbaar vanaf alle hoofweë. Dit is ongeveer 3,5 km vanaf...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Sekelbos Gastehuis is in Eldoraigne, 'n rustige voorstad van Centurion, geleë en is goed ingerig vir entoesiastiese toeriste en sakereisigers. Dit is maklik bereikbaar vanaf die hoofweë soos die N1, die N14 na Kru...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Ngena Gastehuis is geleë in 'n stil woonbuurt in Centurion, Gauteng. Die gehalte van hierdie gastehuis word erken deur die AA en dit bied gerieflike akkommodasie vir reisigers wat op soek is na rus en vrede weg van...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wierdapark, Centurion

De Oude Herberg B&B is in die Eldoraigne 18 Sekuriteitskompleks, Centurion, geleë. Dit is binne gemaklike afstand van alle hoofroetes na en van Pretoria, Johannesburg, Midrand, Krugersdorp en Polokwane. By die De ...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bronberrick, Eldoraigne

'n Luukse instansie in die Uitsigpark Sekuriteitslandgoed, geleë in Eldoraigne, 'n moderne voorstad in die hartjie van Centurion. Ons vriendelike personeel sal jou verblyf vir jou 'n tuiste maak. Ons bied 6 dubbe...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Plovers Guest House is in Centurion in Tshwane geleë. Ons is teen die Ou Johannesburg Pad, so ons is net enkele minute van die Centurion Mall en hoofweë van Johannesburg, Pretoria en Midrand af. Daar is 3 kamers ...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tampara Park, Bronberrick

Villa Xanelle Boutique Guest House is in die stil voorstad, Eldoraigne in Centurion, slegs 15 km van Pretoria en Johannesburg af. Hierdie boetiek-gastehuis is die ideale stopplek vir sakemense wat moet herlaai na 'n...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Agami Guest House, 'n vierster-gastehuis, is in die rustige, stil residensiële area genaamd Eldoraigne in Centurion geleë. Ons bied akkommodasie vir 'n sakereisiger of toeris wat wil ontspan na 'n lang dag in 'n g...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eldoraigne, Tampara Park

Bethesda Suite bied gerieflike verblyf op die eienaar se eiendom in Centurion en is ideaal vir sakereisigers of vir oornagverblyf. Dit is sentraal geleë naby die sakekern, skole, restaurante en winkelsentrums. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R846
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Aandbloem is 'n gastehuis in Centurion naby verskeie hoofroetes en sakesentrums in Centurion. Pretoria se middestad is 12,5 km ver en Midrand net 20 km ver. OR Tambo-, Grand Central- en Lanseria Lughawe is ongeveer ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Celtisdal gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Celtisdal akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Celtisdal akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za