Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (56)
B&Bs (3)
Hotelle (8)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (42)

Resensies van Center

4.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Center van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Center besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Center.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Center B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Center Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Center B&Bs

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 680
per nag, vir 2 mense
B&B in Center

The Stiltz in Swakopmund bied gehalteverblyf vir vakansiegangers, gesinne en oornaggaste. Die eenhede het uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, Namibië se sandduine en die verskeidenheid voëlspesies by die strandmee...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Center

Atlantic Garden Boutique Hotel is gerieflik geleë in die middel van Swakopmund, langs die geskiedkundige gebou, 'Altes Amtsgericht', net 170 m van die strand af. Ontspan op die stoep met 'n uitsig oor die tuin en g...

Vanaf
R1 940
per nag, vir 2 mense
B&B in Center

Brigadoon Boutique B&B is in 1996 gestig en bied gerieflike B&B-verblyf in die hartjie van Swakopmund naby die strand. Dié B&B beskik oor ruim, goed ingerigte kamers met slaapplek vir 2 gaste of gesinne. Elke styl...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 55 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Center

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Vineta, Namibië

Guesthouse Indongo is in Swakopmund in Namibië, net ’n entjie van die strand af. Die ligging bied toegang tot die mall en middestad van Swakopmund, waar gaste die Swakopmund Musuem en die Nasionale Marine Akwariu...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Vineta, Namibië

La Casetta B&B is in Vineta, 'n rustige buurt in Swakopmund. Dié kusdorp bied allerlei sportsoorte op water en op land, asook 'n heerlike somerklimaat. Verblyf is beskikbaar in 'n gesinseenheid met 2 slaapkamers e...

Vanaf
R2 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Kramersdorf, Namibië

Desert Breeze Lodge bied B&B-verblyf aan die oewer van die Swakoprivier, 'n rivier wat wisselvallig vloei. Die lodge het 'n uitsig oor die prentjiemooi duine van die Namibwoestyn en is in Swakopmund se buitewyke. V...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 730
per nag, vir 2 mense
B&B in Hage Heights, Namibië

SeaBreeze Guesthouse bied gerieflike, rustige selfsorgverblyf in 'n gastehuis in die middedorp van Swakopmund. Die gastehuis is stapafstand vanaf die strand en is naby koffiewinkels, restaurante, kuierplekke en besi...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Hage Heights, Namibië

Amarachi Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n smaakvolle gastehuis in Swakopmund. Dié gastehuis met sy rustige atmosfeer is geskik vir besoekers wat die omgewing wil verken. Die gastehuis is 500 m vanaf die W...

Vanaf
R1 863
per nag, vir 2 mense
B&B in Vogelstrand, Namibië

Villa Maji Bed & Breakfast bied gasteverblyf in Swakopmund in die Erongo-streek van Namibië. Die gastehuis is ideaal by die see geleë. Verblyf by Villa Maji Bed & Breakfast beskik oor 9 uniek versierde kamers. Di...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Swakopmund, Namibië

Seaside Hotel & Spa Swakopmund is reg langs die strand in Swakopmund geleë, 'n kusdorp in Namibië, wes van die hoofstad Windhoek. Die hotel is 7 km vanaf die Swakopmund Museum en 8 km vanaf die Nasionale Akwarium ...


B&Bs binne 50 km vanaf Center

Vanaf
R1 510
per nag, vir 2 mense
B&B in Langstrand, Namibië

Longbeach Lodge is op die strand in Langstrand, Namibië geleë en het 'n lieflike see- en strand-uitsig. Die lodge is 500 m vanaf die woestynduine en bied gerieflike verblyf in 16 kamers. Elke kamer het 'n en sui...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Walvisbaai, Namibië

Selkie B&B is naby Walvisbaai se strandmeer-area en bied stylvolle, gerieflike B&B en selfsorgverblyf. Dié B&B bied verblyf in 2 elegante kamers met koningingrootte-beddens. Ontbyt word elke oggend bedien en daar ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Walvisbaai, Namibië

Haus Schaaf B&B kyk oor die strandmeer en bied gerieflike kamers in Walvisbaai. Die gastehuis het 4 gastekamers wat slaapplek aan 1 tot 3 gaste bied. Die kamers het dubbelbeddens, enkelbeddens of albei en elke kam...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Walvisbaai, Namibië

Lagoon Suites bied B&B-verblyf in Walvisbaai in die Erongo-streek van Namibië. Die gastehuis is die ideale basis waarvandaan gaste die besienswaardighede in die omgewing kan verken. Verblyf by Lagoon Suites beski...


B&Bs binne 100 km vanaf Center

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
B&B in Erongo, Namibië

Lientjies Gastehuis bied gesinsvriendelike-verblyf naby die kusdorpie Hentiesbaai in Namibië. Die pragtige dorpie spog met lang strande en uitstekende visvang-geleenthede. Die B&B-verblyf word in 5 dubbelslaapkame...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za