Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (54)
B&Bs (3)
Hotelle (8)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (40)

Resensies van Center

4.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Center van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Center besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Center.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Center gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Center Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Center Gastehuise

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Center

Namibia Nights @ Cordes bied gerieflike gehalteverblyf in Swakopmund, 'n kusdorp in Namibië. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Verblyf word in 8 eenhede, waarvan...

Vanaf
R2 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Center

Cornerstone Guesthouse bied gemaklike verblyf in 'n klein, privaat en rustige gastehuis in Swakopmund se middestad. Die gastehuis is stapafstand vanaf die strand, is naby kafees, restaurante, besige kroeë en Swakop...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Center

Swakopmund Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Swakopmund se middedorp en is stapafstand van die strand en winkels af. Die gastehuis het in Desember 2008 oopgemaak en is voorheen deur die gesin wat...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 53 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Center

Vanaf
R1 355
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vineta, Namibië

The Mole Guest House bied B&B-verblyf in Swakopmund in Namibië se Erongo-streek. Die gastehuis is die ideale basis vir diegene wat die omgewing wil verken. Verblyf by The Mole Guest House beskik oor 16 unieke kam...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vineta, Namibië

Indulge Guesthouse is in Swakopmund, net 250 m van die strand af. Dis ideaal geleë as basis om die besienswaardighede in hierdie gewilde Namibiese kusdorp te verken. Die gastehuis bied 'n outentieke Namibiese ervar...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kramersdorf, Namibië

Kramersdorf Guesthouse is in Swakopmund, 'n oulike dorpie aan die sentrale kus van Namibië geleë. Dié dorpie is bekend vir sy historiese Germaanse argitektuur. Dit is tussen die Atlantiese Oseaan en die Namibwoes...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vineta, Namibië

Sandfields is 'n gastehuis wat deur die eienaars bestuur word en in 'n stil, luukse woonbuurt in die kusdorp Swakopmund in Namibië geleë is. Die gastehuis is net 500 meter se stap van die strand af. Sandfields s...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kramersdorf, Namibië

Desert Jackal Guesthouse is in die kusdorp Swakopmund in 'n baie stil, elegante en luukse voorstad, Kramersdorp, geleë. Verblyf word in 2 kamertipes aangebied. Elke kamer is smaakvol versier, het 'n koninggrootte...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Swakopmund, Namibië

Tina's Bed & Breakfast is in Swakopmund, 'n stad langs die kus in Namibië, wes van die hoofstad, Windhoek geleë. Swakopmund se sandstrande front na die Atlantiese Oseaan. Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers en...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Swakopmund, Namibië

Anandi Guesthouse Swakopmund is smaakvol gemeubileer. Dié gastehuis is in Ocean View, 'n rustige en veilige omgewing in Swakopmund geleë. Die gastehuis is stapafstand van die strand en die Ocean View Spar-winkelse...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vogelstrand, Namibië

Atlantic Villa Boutique Guest House is 'n boetiekhotel in Swakopmund naby die strand in Namibië se Erongostreek. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf vir ontspannings- of 'n...

Vanaf
R1 617
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vogelstrand, Namibië

Boathouse Sea View Suites B&B lê op die ongerepte vlaktes van Swakopmund in Namibië. Die uitsonderlike natuurskoon van dié unieke omgewing sal jou asem skoon wegslaan! Boathouse Sea View Suites B&B is langs die s...


Gastehuise binne 50 km vanaf Center

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Erongo, Namibië

Gecko Ridge bied B&B-verblyf en selfsorg-verblyf en is 15 km vanaf Swakopmund in Namibië geleë. Die gastehuis het prentjiemooi uitsigte oor die Namibwoestyn. Die verblyf bestaan uit 6 luukse kamers, 7 selfsorg-ch...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Erongo, Namibië

Swakopmund Maan Landskap bied sakpas-oornagverblyf net 20 km buite Swakopmund. Verblyf is beskikbaar in 'n ruim kamer wat geskik is vir 2 gaste. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n st...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walvisbaai, Namibië

10de Laan Gastehuis is in Walvisbaai en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié gastehuis bied B&B en se...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walvisbaai, Namibië

1932 House is 'n gastehuis wat stapafstand vanaf die strandmeer in Walvisbaai, Namibië se vernaamste hawedorp is. Walvisbaai is in die hartjie van die oeroue Namib-woestyn. Die kontras tussen die Atlantiese Oseaan ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walvisbaai, Namibië

Fair Haven Guest House is naby die strandmeer in Walvisbaai geleë en bied stylvolle, gerieflike B&B- en selfsorgverblyf. Gaste kan soggens of saans lekker gaan stap en die flaminke by die strandmeer bekyk. Fair Hav...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walvisbaai, Namibië

Spindrift Guesthouse is 'n groen Oase in Meersig, Walvisbaai. Dié gastehuis is gerieflik geleë naby die restaurante en kroeë, en dit is net 'n klein entjie se stap vanaf Walvisbaai se strandmeer met sy pragtige v...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walvisbaai, Namibië

The Rez Guest House skuil in Walvisbaai, lekker naby die baai, Pelikaanstrandmeer, en die waterkant. Die gastehuis is net 5 km van die middedorp af, so dit is ideaal vir sakereisigers en toeriste wat op interessante...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walvisbaai, Namibië

Amjicaja Guesthouse is in Walvisbaai aan die Namibiese kus geleë. Dis net 'n entjie se ry vanaf die middedorp, die hawe en die strandmeer. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en daar is s...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za