Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Centurion

4.4 / 5  
volgens 169 resensies
Lees regte resensies van Centurion van 169 geverifieerde gaste.
Indien jy Centurion besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Centurion.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Centurion gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Centurion Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Centurion Gastehuise

52 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rooihuiskraal, Centurion

The Club House Guest House is in Rooihuiskraal, Centurion, geleë en is die ideale wegbreek vir 'n sakereisiger of vakansieganger. The Club House Guest House het slaapplek vir 11 gaste en het 2 selfsorg-eenhede en ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lyttelton Manor, Centurion

Rozendal Guest House bied B&B en is in Lyttleton Manor, Centurion, geleë. Die eienaar bestuur die gastehuis en dit is ook naby die Waterkloof Lugbasis, Netcare Unitas-hospitaal en Lyttleton-winkelsentrum. Rozendal...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion

Jansen House Boutique Manor is 'n geskiedkundige gastehuis met ouwêreldse bekoorlikheid. Dit is in die gegoede en veilige voorstad Irene geleë, en is na aan verskeie sake-distrikte en die vernaamste snelweë. Die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Aandbloem is 'n gastehuis in Centurion naby verskeie hoofroetes en sakesentrums in Centurion. Pretoria se middestad is 12,5 km ver en Midrand net 20 km ver. OR Tambo-, Grand Central- en Lanseria Lughawe is ongeveer ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R295
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Wierdapark, Centurion

Biki-Biki Gasteverblyf is in Wierda Park in Centurion geleë. Verblyf word in 3 eenhede aangebied. Die eenhede kan ook saam bespreek word. Rus-n-Biki is 'n ruim gastekamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clubview, Centurion

Ons gewilde en goed ingerigte gastehuis is oorspronklik in 1953 in Clubview, Centurion, gebou. Dié oase van rus en vrede lê dus in die middel van al die aksie van die stad. Ons gaste kan oornag in een van 5 ruim...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Sekelbos Gastehuis is in Eldoraigne, 'n rustige voorstad van Centurion, geleë en is goed ingerig vir entoesiastiese toeriste en sakereisigers. Dit is maklik bereikbaar vanaf die hoofweë soos die N1, die N14 na Kru...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 800
R1 350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Centurion Golf Estate, Centurion

Leopardsong Manor, op die Centurion Gholflandgoed, is gewild vir sy stylvol versierde, ruim kamers wat spog met 'n pragtige uitsig oor een van die land se mooiste gholfbane. Die Manor het 18 suites asook eet- en s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R570
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Centurion

LightStone Guest House is in Centurion geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf. Dié gastehuis is naby die Centurion Mall, Irene Country Club en die Nasionale Dieretuin van Suid-Afrika. Die gastehuis bestaan uit 1...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 190
R1 012
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Centurion Golf Estate, Centurion

Centurion Golf Suites Monte Carlo Drive bied rustige, veilige verblyf op die Centurion Residensiële Landgoed en Buiteklub in Highveld. Al die kamers is privaat, het en suite-badkamers en bied toegang tot die balk...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wierdapark, Centurion

Pilgrim's Delight B&B is in Eldoraigne Security Village in Wierda Park, Centurion geleë. Hier kan jy egte, outydse Suid-Afrikaanse gasvryheid ervaar. Die eienaars sal persoonlik aan al jou behoeftes voorsien en ver...

30% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 850
R1 295
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Centurion Golf Estate, Centurion

Centurion Golf Suites Boca Walk is die perfekte wegbreek vir sake- of aktiewe vakansiegangers. Hier bied ons luukse verblyf op die gesogte en veilige Centurion Residential Estate & Country Club wat sentraal vanaf al...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lyttelton Manor, Centurion

Clifton Corner Guesthouse is in die stil woonbuurt Lyttelton geleë en bied luukse, gerieflike verblyf met 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek. Die verblyf beskik oor 10 en suite-kamers waarvan 1 selfsorg is....

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Centurion Golf Estate, Centurion

No.2 is op die toonaangewende Centurion Gholflandgoed geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, besoekers wat by familie kom kuier of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doe...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vlakplaats, Centurion

Birdsong Guest House is in die lieflike, landelike omgewing Hennopsriviervallei, Gerardsville, Centurion geleë. Die gastehuis bied gesellige verblyf in 'n pragtige huis omring deur luisterryke tuine met volop voël...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 15

Welkom by die Centurion gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Centurion akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Centurion akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za