Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Centurion

4.4 / 5  
volgens 169 resensies
Lees regte resensies van Centurion van 169 geverifieerde gaste.
Indien jy Centurion besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Centurion.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Centurion hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Centurion Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Centurion Hotelle

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle

Hotelle binne 50 km vanaf Centurion

Vanaf
R1 515
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hatfield, Pretoria

Fortis Hotel Manor is sentraal in Pretoria geleë en net 'n paar meter vanaf die Hatfield Gautreinstasie, Universiteit van Pretoria en Hatfield se vermaaklikheidskern. Dit is stapafstand van Loftus Versfeld, 5 km va...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 135
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hatfield, Pretoria

City Lodge Hotel Hatfield is in die middestad naby die ikoniese Uniegeboue, ambassades, sportsgronde, universiteite, kulturele landmerke, winkels, vermaakgeriewe en Hatfield se Gautrain-stasie. Die hotel het 184 k...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 135
per nag, vir 2 mense
Hotel in Fourways, Magaliessig

City Lodge Hotel Fourways is ideaal geleë in die sake- en ontspanningskern van Johannesburg se noordelike voorstede. Dit is oorkant die pad van die ikoniese Montecasino-ontspanningskompleks af met 'n rits restauran...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Moreletapark

Angel's Place is 'n toevlugsoord vir liggaam en siel met al die geriewe wat 'n sakereisiger benodig. Hierdie boetiekhotel bied luukse Angel-suites, 'n elegante restaurant, 'n venue vir konferensies of troues, en VIP...

Vanaf
R1 243
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Die HPC Hotel bied 3-ster-verblyf in die hoofgebou wat in Pretoria by die LC de Villiers-sportgronde geleë is. Die hoof-hotel is op die boonste vloer van die HPC en spog met asemrowende uitsigte oor die sportgronde...

Vanaf
R1 041
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Die HPC Hotel bied 4-ster-verblyf vir sportspanne in Pretoria by die LC de Villiers-sportgronde. Die perseel is parallel aan die rugbyvelde en kyk uit oor die verhitte swembad. Die kamers is topgehalte en bied ver...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria-Oos, Alphen Park

Menlyn Boutique Hotel is 'n plek waar luuksheid, rustigheid en kuns ontmoet. Ons is trots op die beste geriewe gekombineer met elegante kamers wat smaakvol versier is in 'n warm en verwelkomende atmosfeer, met wonde...

Vanaf
R1 740
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wes-Rand, Johannesburg

Hertford Country Hotel bied lieflike oornagverblyf, heilsame maaltye, funksie- en trougeriewe, en konferensie- en wegbreekgeriewe. Van die roosbosse in die tuin, wild en digbegroeide woud-area, klip-fasades, tot kne...

25% af Naweke!
VanafR990
R743
per nag, vir 2 mense
Hotel in Menlopark, Pretoria-Oos

Town Lodge Menlo Park is in die luukse buurt, Menlo Park, in Pretoria geleë. Die hotel het 106 kamers waaronder 'n aantal kamers met lugversorging, dubbel- of 2-enkelbeddens en elk met 'n en suite-badkamer wat 'n ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ninapark, Florauna

Casta Diva is 'n luukse, privaat boetiekhotel wat teen die noordelike hange van die Magaliesberg skuil. Dié rustige, kalm omgewing bied ongelooflike uitsigte en 'n ongeëwenaarde natuurskoon. Dis 'n oase in die sta...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 365
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lynnwood, Pretoria-Oos

Hudson House is 'n nuut-ontwikkelde argitektoniese meesterstuk. Die ontwerp-opdrag was eenvoudig: Gerieflik, luuks, funksioneel en pragtig. Dit bestaan uit 12 lugtige kamers (akkommodasie beskikbaar vir tot 24 gaste...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Hotel in Moreletapark, Pretoria-Oos

Die Blue Diamond Boutique Hotel is in die rustige Moreletakloof geleë, binne vinnige bereik van die besige sakekern, gholfbane, parlementsgeboue, uitstekende hospitale, puik restaurante, kafees en kroeë. Verblyf ...

Vanaf
R1 496
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Johannesburg

Sandton Lodge Rivonia is in die lowerryke woonbuurt Rivonia naby Sandton se sakekern, Sandton City en Nelson Mandela Square geleë. Verblyf word in 32 en suite-kamers met lugversorging gebied. Kamergeriewe sluit 'n...

Voorkeurvennoot
25% af Aanbod!
VanafR750
R563
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria-Oos, Newlands

Menlyn Apartments is op die eienaar se perseel sowat 500 m vanaf Menlyn Maine en Time Square Casino geleë. Dis ook 1 km vanaf die gewilde Menlyn-winkelsentrum en verskeie ander besighede en winkelsentrums. Daar is ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 135
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Pretoria

City Lodge Hotel Lynnwood is in die Lynnwood Bridge Kompleks in Pretoria-Oos geleë en bied gerieflik naby verskeie besighede, winkels, eetplekke en vermaakbestemmings in dié moderne gebied. Die hotel het 205 ruim...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 3 - Wys 31 tot 45

Welkom by die Centurion hotelle blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Centurion akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Centurion akkommodasie soek. Sodra jy die beste hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za