Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Centurion

4.3 / 5  
volgens 172 resensies
Lees regte resensies van Centurion van 172 geverifieerde gaste.
Indien jy Centurion besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Centurion.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Centurion wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Centurion Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Centurion Wildsplase

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Lyttelton, Centurion

Lapalose Lodge bied luukse verblyf met 'n ontspanne atmosfeer en uitstekende geriewe. Lapalosa Lodge is in Lyttelton, 'n voorstad van Centurion in Gauteng geleë. Ons bied 14 luukse kamers wat almal en suite-badka...

Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Lodge in Clubview, Centurion

The Wild Olive Guest House bied gastekamers in Centurion. Die gastehuis is naby 'n winkelsentrum, restaurante en ander geriewe in die area. The Wild Olive Guest House beskik oor 15 kamers wat individueel versier is...

Vanaf
R647
per nag (plek vir 2)
Lodge in Clubview, Centurion

The Royal Prime Guest Lodge is 'n weggesteekte skat in die stil en rustige buurt Clubview Centurion in Pretoria. Die instansie is 'n paar kilometer vanaf 'n verskeidenheid restaurante, winkelsentrums en wildkykgelee...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 2)
Lodge in Centurion Golf Estate, Centurion

African Pride Irene Country Lodge, Autograph Collection is 'n luukse, ruim hotel met fynproewer-restaurante, funksie- en, konferensiegeriewe, 'n trou-venue, asook 'n spa. Die hotel bied 'n uitsig oor die meer en is ...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Centurion

River Place is langs die rivier in die noordelike uithoeke van Johannesburg. Dit is ideaal vir romantiese wegbreke, gastronomiese ervarings, troues, spesiale geleenthede en konferensies en is versprei oor 16 hektaar...

15% af Laaste Kans!
VanafR1 650
R1 403
per nag (plek vir 2)
Lodge in Centurion

23 on Riverside is op 'n eiendom wat van 'n bosveldplaas na 'n lodge omskep is en is slegs 7 km vanaf Lanseria Lughawe op die oewer van die Krokodilrivier. Verblyf is beskikbaar in 8 gaste-suites wat elkeen slaapp...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 125 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Centurion

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Lodge in Midrand, Randjesfontein

By Bush Telegraph Lodge is gerieflik geleë, halfpad tussen Johannesburg en Tshwane/Pretoria. Dit is op die plattelandse landgoed Randjiesfontein met maklike toegang tot die hoofweë wat al die vernaamste areas en O...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Lodge in Gauteng

Rocky Hollow Guest Farm is 'n familie-lodge in die Noordwes-provinsie van Suid -Afrika. Die plaas skuil in 'n vallei suid van die Magaliesbergreeks en noord van die Witwaterbergreeks. Elke plaashuiskamer is stylvo...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Lodge in Glen Austin, Johannesburg

Belvedere Estate Luxury Guest Lodge is 'n lieflike gastehuis waarvan die ontwerp aan dié van 'n Italiaanse dorpie herinner. Die lodge is in 'n tuin van sowat 'n hektaar in Midrand, Gauteng geleë. Belvedere Estate,...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Chartwell, Johannesburg

Aquanzi Lodge is 'n 4-ster-onderneming en is net enkele minute van die moderne Fourways af, in 'n pragtige inheemse tuin met aalwyne en acacia-bome. Ons bied gemaklike en luukse B&B- en selfsorg-akkommodasie in loss...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Centurion wildsplase blad - loer bietjie na ons ruim versameling van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons algehele Centurion akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Centurion akkommodasie soek. Sodra jy die beste wildsplaas akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]