Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Centurion

4.3 / 5  
volgens 123 resensies
Lees regte resensies van Centurion van 123 geverifieerde gaste.
Indien jy Centurion besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Centurion.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Centurion selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Centurion Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Centurion Selfsorg-eenhede

50 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in The Reeds, Centurion

Bedford Manor is 'n selfsorg-woonstel op die eienaar se perseel in Centurion. Die verblyf bestaan uit 2 woonstelle wat individueel versier is. Die solder is 'n moderne selfsorgwoonstel op die boonste verdieping en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pierre van Ryneveld, Centurion

Accommodation @ Van's bied bekoorlike selfsorg-eenhede in Pierre van Ryneveld, Centurion. Dit is deaal vir gaste wat gemaklike verblyf naby verskeie geriewe soek. Akkommodasie beskik oor 11 eenhede wat smaakvol ver...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Pierre van Ryneveld, Centurion

The Hiding Place is 'n eenheid in 'n stil, rustige sekuriteitskompleks in Centurion. Dis heeltemal privaat, met hoë mure en 'n mooi tuin. Daar is slaapplek vir 4 volwassenes en 2 gehalte-kampbeddens met matrasse be...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion

Inyameko BnB is op 'n kleinhoewe in Centurion geleë en bied keurige verblyf. Inyameko BnB spog met bekostigbare basiese verblyf, ideaal vir reisigers wat 'n plek nodig het om hul koppe neer te lê. Verblyf kan bes...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rooihuiskraal North, Centurion

4 You Self-Catering Accommodation is op Amberfield Crest Sekuriteitslandgoed geleë. Dis ideaal vir sakereisigers, gholfspelers en gesinne vir 'n naweek of sommer in die middel van die week. Dis ook ideaal indien ga...

15% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR690
R587
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lyttelton Manor, Centurion

Anna's Cottage is in die hartjie van Centurion, in die voorstad van Lyttelton Manor geleë, slegs 850 m vanaf Netcare Unitas Hospitaal. Dié kothuis bied gerieflike verblyf aan 2 gaste en is ten volle toegerus vir '...

20% af Aanbod!
VanafR850
R680
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lyttelton Manor, Centurion

Bene is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Lyttelton Manor, Centurion. Dis stapafstand vanaf UNITAS Hospitaal, 4 km vanaf 'n Gautreinstasie en 5 km van die Centurion Winkelsentrum af. Daar is verskeie ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion

Celtis House is 'n juweel wat in die luukse woonbuurt Irene in Centurion geleë is. Dit is slegs 2 km van die N1 en 30 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Daar is 6 kamers wat individueel versier is en elke...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 800
R2 380
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Centurion Golf Estate, Centurion

Golfers Paradise is op 'n gholflandgoed in Centurion geleë en bied pragtige gemeubileerde verblyf, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Gaste kan die huis as geheel bespreek. Die boonste verdieping het 'n ...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pierre van Ryneveld, Centurion

[email protected] is in Pierre van Ryneveld in Centurion geleë. Dit is ideaal vir gaste wat 'n gerieflike oorslaapplek naby 'n verskeidenheid geriewe soek. Die kamer het 'n dubbelbed, 'n lessenaar met 'n stoe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Centurion selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Centurion akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Centurion akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]