Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Ceres

4.2 / 5  
volgens 58 resensies
Lees regte resensies van Ceres van 58 geverifieerde gaste.
Indien jy Ceres besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Ceres.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ceres B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ceres Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ceres B&Bs

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Ceres

Porterhouse Eleven is 'n 3 ster-gastehuis in 'n stil en veilige area in Ceres wat asemrowende uitsigte op die berge bied en is naby die middedorp en restaurante. Die gastehuis beskik oor 6 ruim en suite-kamers wat...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Ceres

Winterberg Mountain Inn skuil halfpad tussen Ceres en Wolseley aan die begin van die Michellspas. Dit bied gehalteverblyf aan 'n groot groep of paartjie wat op soek is na 'n wegbreek. Die restaurant opd ie perseel, ...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 11 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Ceres

15% af Aanbod!
Vanaf
R500
per nag, vir 1
B&B in Tulbagh, Kaapse Roete 62

Witzenberg Country Inn is in Tulbagh geleë in 'n prentjiemooi vallei met majestueuse hange aan 3 kante. Dié sonderlinge dorpie is 120 km vanaf Kaapstad op die skilderagtige roete deur Malmesbury op die N7 of via P...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Tulbagh, Kaapse Roete 62

Manley Wine Lodge is 'n werkende en bekroonde wynplaas net buite die historiese en ongerepte dorp, Tulbagh, sowat 'n uur se ry van Kaapstad af. Manley Wine Lodge bied verblyf, fynproewerswyne, goeie kos en asemrowen...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Tulbagh, Wes-Kaap

Morgansvlei Country Estate is 3 km buite die historiese dorp Tulbagh geleë en spog met pragtige uitsigte op die Obikwa- en Witzenberg-berge. Dis die ideale stylvolle en romantiese toevlugsoord vir oornag of trou-ve...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Tulbagh, Wes-Kaap

Vindoux Guest Farm & Spa skuil in die Tulbaghvallei net 125 km van Kaapstad af. Daar word met vrugte en wingerde geboer en die plaas is aan die voorheuwels van die Saronsberge geleë, net buite die prentjiemooi, his...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Tulbagh, Wes-Kaap

Tulbagh Mountain Manor is tussen die boorde teen die hange van die Winterhoekberge, op die afgeleë westelike punt van die Tulbagh-vallei geleë. Dit is 15 minute se ry vanaf die middedorp en oordeelkundige gaste sa...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Van Riebeeck Park, Kaapse Roete 62

19th Hole Golf Villa is in die Breederiviervallei geleë en word omring deur majestueuse berge, ongelooflike uitsigte en 'n pragtige natuurlike omgewing. Gaste is mal oor die luukse styl en skoonheid wat hier te vin...

33% af Naweke!
VanafR1 390
R927
per nag, vir 2 mense
B&B in Worcester, Kaapse Roete 62

The Habit bied rustige verblyf in die hartjie van die historiese dorp Worcester, die hoofstad van die Boland. Ons bied en suite-slaapkamers met privaat ingange en veilige parkeerplek. Ons 10 slaapkamers is elk unie...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Worcester, Kaapse Roete 62

Church Street Lodge is in die prentjiemooi Worcester geleë en beskik oor verskillende kamers. Church Street Lodge bied 20 en suite-kamers wat ingerig is met enkel- of dubbelbeddens en badkamers met 'n bad, stort o...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Ceres B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Ceres akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Ceres akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]