LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Ceres
4.4/5
volgens 129 resensies

Lees regte resensies van Ceres van 129 geverifieerde gaste

Indien jy Ceres besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir Gastehuise in Ceres.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ceres Gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ceres accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ceres Gastehuise

6 uit 19 beskikbare blyplekke wat jou soektog pas gevind

Sien kaart
Gefilter volgens: Gastehuise









20% af Langtermyn-verblyf!

Dennecres 4

Gastehuis in | CeresCeres
Vanaf R850
R850 R680
per nag, vir 2 mense

Dennecres 4 is in 'n stil woonbuurt in die prentjiemooi dorp Ceres geleë. Die perseel is 900 m vanaf Ceres Hospitaal en 750 m vanaf Hoërskoo...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R850
R850 R680
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R977
per nag, vir 2 mense

Riverside Lodge is aan die rand van Ceres langs die Dwarsrivier geleë en bied gerieflike verblyf en pragtige uitsigte op die berge. Gaste h...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R977
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense

Mountain View Guesthouse bied 'n lieflike wegbreek vir sakereisigers of vakansiegangers in Ceres. Die gastehuis bied verskeie kamers wat el...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 275
per nag, vir 2 mense

The Village Restaurant & Guesthouse is sentraal in Ceres geleë en bied uithaler-gasvryheid, gerieflike verblyf en heilsame etes. Dié gastehu...

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R1 275
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense

15th on Carson is 'n lieflike Kaaps-Hollandse huis, wat 'n uitsig op die berge en oor dennebome het. Verblyf word in 2 ruim kamers met lug...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Palmboom Gastehuis is ideaal geleë in 'n stil deel van die prentjiemooi dorp Ceres. Selfsorgverblyf by Palmboom Gastehuis beskik oor 3 kam...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Jy sien net 6 uit 19 moontlike resultate Verwyder jou filter om meer resultate te sien

Verblyf binne 10 km van Ceres
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense

White Bridge Farm is 'n prentjiemooi vrugteplaas langs die Breederivier omring deur asemrowende berge. Dit is ideaal vir gaste wat 'n troue ...

Braaiplek
Visvang
Voëlkyk
Begeleide Wandelpaaie
Braaiplek
Visvang
Voëlkyk
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense

Koraalboom Anneks

Gastehuis in | Wolseley, WolseleyBreederiviervallei
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Koraalboom Anneks is in die pragdorpie, Wolseley. Die dorp is omring deur berge en die watervalle al langs die pad skep 'n snoesige atmosfee...

Afrikaans
Veilige Parkering
Geen Rook Binnenshuis
Malaria-vrye streek
Afrikaans
Veilige Parkering
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense

Koraalboom

Gastehuis in | Wolseley, WolseleyBreederiviervallei
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Koraalboom is in die bekoorlike dorpie Wolseley in die Breederiviervallei geleë. Die gastehuis bied verblyf in 2 ruim slaapkamers. Die eers...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Geen Rook Binnenshuis
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Verblyf binne 50 km van Ceres
Vanaf
R380
per nag, vir 2 mense

Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary is in die Witzenbergvallei, 'n area bekend vir sy mooi roetes, voetslaanroetes, fauna en flore, voëls e...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R380
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Ceres Gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van Gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Ceres akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Ceres akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte Gastehuise gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!