Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (51)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (45)
Indien jy Champagne Castle besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Champagne Castle.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Champagne Castle B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Champagne Castle Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Champagne Castle B&Bs

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Champagne Vallei, Champagne Castle

Cathkin Cottage B&B het 'n bekoorlike, intieme atmosfeer en bied warm gasvryheid met gemaklike, lieflike kamers. Boonop beskik elke slaapkamer oor volledige en suite-badkamers. Tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskass...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 6 mense
B&B in Champagne Vallei, Champagne Castle

Clivia Hill is geleë langs die Bell Park Dam in die sentrale Drakensberge se Sjampanjevallei in KwaZulu-Natal, en bied selfsorg- of B&B-verblyf in 'n rustige en skilderagtige omgewing. Die grasdakkothuis, met geri...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 54 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Champagne Castle

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal

Sans Souci is 'n gesinshuis 12 km buite Winterton in die Sentrale Drakensberge. Die eenheid bied gerieflike selfsorg-verblyf aan gaste in 2 slaapkamers op die onderste verdieping van die huis. Die ingang tot die een...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Winterton, KwaZulu-Natal

Winterton Country Lodge is die perfekte weegbreek- of oornagplek op pad kus toe. Gaste word bederf knus, unieke, romantiese akkommodasie met 'n rustige atmosfeer tussen reusebome waarin 'n swetterjoel voëltjies tji...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Bergville, KwaZulu-Natal

Drakensberg Terrace is die ideale plek om te ontspan en jou batterye te helaai! Stap deur die pragtige tuine, ontspan onder die statige bome terwyl jy jouself verlustig in die wonderskone uitsig op die Drakensberge....

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Bergville, KwaZulu-Natal

Lavender and Roses B&B is geleë in die dorpie Bergville. Kom geniet die luuksheid van ons pragtig gemeubileerde kamers en ons fantastiese ontbyte. Dubbelkamers, enkelkamers en selfsorg eenhede is beskikbaar. Ons ...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Bergville, KwaZulu-Natal

Erin Cottage and B&B is 'n bekoorlike huis op 'n kleinhoewe in Bergville, 'n prentjiemooi dorp in die noorde van die Drakensberg. Verblyf word in 'n losstaande kothuis en in 'n gastekamer in die hoofhuis gebied. Di...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Estcourt, Battlefields

Alkamia B&B is in die stil buurt Drakensview in Estcourt en is heerlik verwyder van die stad se gewoel. Ons is 10 km se ry vanaf die N3 en dus 'n gerieflike oorslaapplek tussen Johannesburg en Durban. Die eienaar wo...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Easby B&B is tussen die dorpies Bergville en Ladysmith en bied skoon, sakpas-akkommodasie. Ons is naby die Noordelike en Sentrale Drakensberg en verskeie geskiedkundige besienswaardighede geleë. Easby bied fantasti...


B&Bs binne 100 km vanaf Champagne Castle

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Sentraal Drakensberge, Battlefields

Colenso Lodge is in Calenso geleë en bied gerieflike verblyf. Die lodge bied verskeie kamers wat slaapplek aan 2 gaste bied. Die kamers het lugversorging of plafonwaaiers, en dubbelbeddens. Elke kamer het 'n en su...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za