Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Citrusdal

4 / 5  
volgens 145 resensies
Lees regte resensies van Citrusdal van 145 geverifieerde gaste.
Indien jy Citrusdal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Citrusdal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Citrusdal selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Citrusdal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Citrusdal Selfsorg-eenhede

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Citrusdal

Pecan Nut Cottage is in Citrusdal geleë, 'n klein dorpie tussen die Piekenierskloofberge en die Sederberge. Dit is minder as 200 km van Kaapstad af en bied 'n unieke ligging vol natuurskoon, geskiedenis, waterweë ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Citrusdal

Maanberg Retreat is op 'n prentjiemooi, werkende plaas 13 km buite Citrusdal en spog met die mooiste uitsig op die berge in die area. Die regte plattelandse dorpie is tussen sitrusboorde geleë en is ryk aan natuurs...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Citrusdal

Rockwood Farm is in die Sneeuberg Bewarea geleë, 'n groep van ongeveer 20 plase wat aan die westekant van die Sederberge lê, 7 km buite Citrusdal. Die gasteplaas bied pragtige uitsigte op die Cederbergreeks en gas...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Citrusdal

Cederkloof Botanical Retreat vorm deel van 'n produserende plaas 8 km vanaf Citrusdal. Dit het 'n stil en rustige ligging in 'n pragtige vallei langs 'n wildernisarea. Dié wegbreekplek is in 'n breë vallei tussen ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Citrusdal

Citrusdal Guest Rooms is naby al die geriewe in die Sederberg-area in Citrusdal geleë. Dié gastehuis bied die ideale verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Citrusdal is 170 km vanaf Kaapstad en onderweg na ...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Citrusdal

Kunje Guest Farm pronk aan die voet van ’n bergreeks in ’n verlate hoekie van die Koue Bokkeveld, sowat 32 km vanaf Citrusdal (20 km grondpad). Dié gasteplaas, wat soos ’n oase in die ongenaakbare omgewing ui...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Citrusdal

The Old Village is net buite Citrusdal in die Wes-Kaap en bied gehalte-selfsorgverblyf met 'n restaurant en kroeg op die perseel. Dis naby die N2 en ideaal vir gesinne of 'n groep vriende wat wil oornag of wil wegbr...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Citrusdal

Citrus Creek Chalets and Camping is op die buitewyke van die bedrywige dorpie, Citrusdal. Die eiendom is langs die Olifantsrivier en die bekende Citrusdal Gholfbaan. Verblyf by Citrus Creek Chalets is beskikbaar i...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Citrusdal

Die Marcuskraal Chalets is op 'n sitrusplaas in die hartjie van die Olifantsriviervallei geleë. Met tariewe wat gemik is op die plaaslike mark, bied Marcuskraal 'n bekostigbare naweekwegbreek vir persone wat die pr...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Citrusdal

Cedar Escape nooi jou uit om die rustigheid en vreedsaamheid te kom ervaar, saam met die pragtige omgewing met 'n rivier wat deur die plaas vloei. Selfsorgverblyf word aangebied in die Kardouw Plaashuis en die liefl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Citrusdal selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Citrusdal akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Citrusdal akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za