Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (3)
Wildsplase (3)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (17)

Resensies van Clansthal

4.1 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Clansthal van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Clansthal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Clansthal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clansthal selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clansthal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clansthal Selfsorg-eenhede

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 20)
Selfsorg in Clansthal

Aliwal Shoal Sands is die perfekte bestemming vir 'n selfsorg-strandvakansie. Word wakker saam met die sonsopkoms, teug aan 'n bietjie koffie en wikkel jou tone in die sand. Eet ontbyt terwyl jy kyk hoe die dolfyne ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clansthal

Huisie-by-die-see is in Umkomaas, KwaZulu-Natal geleë en bied gehalte-gesinsverblyf. Dis in 'n veilige, stil kompleks net 'n entjie se ry vanaf Scottburgh en Illovo met swemstrande en visvangplekke. Dié huis besk...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clansthal

Widenham Holiday Units bied lieflike selfsorgverblyf in Umkomaas. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby die strand en weg van die stadslewe. Verblyf word gebied in 2 unieke en smaakv...

Vanaf
R475
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clansthal

Ocean Tribe Garden Cottage is op die eienaar se eindom in die dorpie Umkomaas geleë. Dis 'n gewilde bestemming vir duikliefhebbers, weens die verskeidenheid seelewe. Die kotuis het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clansthal

Umkomazi Beach House is 'n stylvolle strandhuis met pragtige see-uitsigte. Dit bied absolute privaatheid en 'n rustige ligging in Umkomaas aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié strandhuis het al die nodige selfsorggeri...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clansthal

Turtle Creek Self-catering is 'n troeteldiervriendelike vakansiehuis net 'n paar minute vanaf die rivier en die strand in Umkomaas Turtle Creek Self-catering is volledig ingerig en beskik oor 2 slaapkamers en 2 ba...

Vanaf
R700
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Clansthal

Scuba Diver.Za is 'n vakansiewoonstel in Umkomaas, 'n klein kusdorpie aan die subtropiese Suidkus van KwaZulu-Natal. Umkomaas bied verskeie doendinge, veral vir dié wat hou van haaihokduik en visvang. Dié woonste...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Clansthal

Casserina Creek is 'n bekoorlike selfsorg-dubbelverdiepinghuis met 'n grasdak. Dis ideaal vir 'n wegbreek in 'n rustige area in Clansthal aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die huis is binne stapafstand van die stra...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clansthal

45 on Widenham is in die klein kusdorpie Umkomaas geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel en 'n oopplan-kothuis op die eienaars se perseel. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en ...

Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clansthal

COCOtree Beach House bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Clansthal aan die Suidkus. Die eiendom is ideaal geleë naby die strand. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 volwassenes en 5 kinders en beskik oor 4 sla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Clansthal selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Clansthal akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Clansthal akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za