Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (36)
B&Bs (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (25)

Resensies van Claremont

4.3 / 5  
volgens 28 resensies
Lees regte resensies van Claremont van 28 geverifieerde gaste.
Indien jy Claremont besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Claremont.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Claremont B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Claremont Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Claremont B&Bs - Cape Town

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont

23 Grace is ’n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en is in die lowergroen voorstad van Kaapstad, Claremont geleë. Die gastehuis is ideaal naby verskeie geriewe in die area geleë. Verblyf word in 2 smaa...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont

Harfield Guest Villa is in Harfield Village in Kaapstad, 'n ideale ligging vir sakereisigers én vakansiegangers. Verblyf word gebied in 3 luukse en 3 superieure kamers, asook 1 luukse en 1 superieure chalet. Elke ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont

The Victorian Goose is 'n huislike gastehuis in die pragtige woonbuurt, Nuweland, in die suidelike voorstede van Kaapstad. Die gastehuis is gerieflike geleë slegs 1 km vanaf Nuwelandstadion en krieketgronde, en is ...

Vanaf
R2 070
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont

30 On Grace bied gerieflike B&B-verblyf in 'n moderne gastehuis in die boonste deel van Claremont. Die gastehuis bied ongelooflike uitsigte op die berg en is in 'n stil doodloopstraat geleë. Ons is naby Cavendish S...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont

By Greenlawns B&B kan gaste uitsien na outydse gasvryheid. Die B&B is sentraal in 'n stil plein in Claremont geleë en is naby hospitale, skole en restaurante. Verblyf word in 2 gaste-eenhede aangebied. Elke eenhei...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 35 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Claremont

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Nuweland, Wes-Kaap

Glenhaven is ideaal geleë, stapafstand vanaf Nuweland se rugby- en kriekstadions, Cavendish Square en verskeie top-restaurante en kuierplekke. Kirstenbosch en die Universiteit van Kaapstad is net 'n paar minute se ...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Kenilworth, Wes-Kaap

The Terrace is 'n rustige en gekultiveerde B&B in Upper Kenilworth, in die suidelike voorstede van Kaapstad. Dis ideaal geleë vir sakelui, of besoekers om die Moederstad te verken. Dis sowat 5 minute vanaf die wink...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Nuweland, Wes-Kaap

Jacqui's Garden Guesthouse is in die hartjie van Kaapstad se groen, boomryke Suidelike Voorstede geleë. Die ligging is ideaal, net 5 minute se stap vanaf Claremont se Cavendish Square met al sy uitmuntende winkelse...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
B&B in Kenilworth, Wes-Kaap

Dié 4-ster-verblyf is lank nie meer 'n goed bewaarde geheim in die groot, pragtige area in die hartjie van die boomryke suidelike voorstede van Kaapstad nie. Chambery bied luukse verblyf in 2 pragtig ingerigte kot...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Rondebosch, Wes-Kaap

Abelia Place is in die lowerryke Rondebosch geleë, sowat 15 tot 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die verblyf is vas aan die gesin se huis, maar het privaat ingange en parkeerplek op die persee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Claremont B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Claremont akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Claremont akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za