Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (37)
B&Bs (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (25)

Resensies van Claremont

4.3 / 5  
volgens 28 resensies
Lees regte resensies van Claremont van 28 geverifieerde gaste.
Indien jy Claremont besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Claremont.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Claremont selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Claremont Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Claremont Selfsorg-eenhede - Cape Town

24 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Claremont

Villa Belmonte is 'n woonstel op die eerste verdieping van 'n klein woonstelblok wat na noord front. Dit is sentraal in Claremont geleë, in die hartjie van Kaapstad se lowerryke Suidelike Voorstede. Die woonstel is...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Claremont

The Quadrant Penthouse Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Claremont, 12 km vanaf die middestad en minder as 20 km vanaf die lughawe. Die kompleks is naby gewilde winkelsentrums en publieke vervoerpunte, wat dit di...

Vanaf
R430
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont

Cape Explore is 'n selfsorgwoonstel op 'n privaat eiendom. Die woonstel het sy eie aparte ingang deur die agtertuin wat 'n gemeenskaplike area is. Cape Explore is in Claremont geleë en daar is baie winkelsentrums, ...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont

Churchaven Loft is ’n selfsorg-eenheid in ’n stil pad in Claremont. Die kompleks is langs die Arderne Tuine en naby Cavendish Square, ’n mall met ’n bioskoop, kruidenierswarewinkel, verskeie restaurante en k...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Claremont

Enhance Cottage bied volledig gemeubeleerde akkommodasie met selfsorgfasiliteite vir 2 persone. Die kothuis staan op die veilige perseel van 'n tandheelkundige praktyk in die hartjie van Claremont, een van Kaapstad ...

Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont

Catherine's Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tuinkothuis in Claremont. Die kothuis deel 'n oprit met die hoofhuis. Dit het 'n privaat ingang, asook 'n stoep met tafels en stoele in 'n privaat, boomryke ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Claremont

Kingsbury Lodge is in die hartjie van Claremont, oorkant die gewilde Arderne-tuin, geleë. Dit is net 100 m van die Life Peninsula-ooghospitaal, 800 m van die Kingsbury Hospitaal en 500 m van die Vrugbaarheidsklinie...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Claremont

Suburban Oasis is in Claremont naby Harfield Village met sy kroeë en restaurante geleë. Suburban Oasis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerhuis met ontspanningsareas binne en bui...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont

The Quadrant Apartments in Claremont geleë. The Quadrant" is 'n sakegebied vir medici en korporatiewe kliënte. Die woonstelle is modern en stylvol. Die eenhede het 1 of 2 slaapkamers en daar is ook luukse driesla...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont

Cavendish House and Cavendish Cottage is in Claremont, 12 km van die middestad af en minder as 20 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Verblyf word in die hoofhuis en in 'n kothuis aangebied. Beide eenhede sk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Claremont selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Claremont akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Claremont akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za