Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (203)
B&Bs (11)
Hotelle (1)
Gastehuise (21)
Selfsorg-eenhede (170)

Resensies van Clarens

4.7 / 5  
volgens 1653 resensies
Lees regte resensies van Clarens van 1653 geverifieerde gaste.
Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Clarens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clarens B&Bs

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R553
per nag (plek vir 2)
B&B in Clarens

Knock Out View bied oornagverblyf 500 m vanaf die kern van die kunsdorpie, Clarens. Dit is ideaal vir sakereisigers en gesinne. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgeenhede en 3 sakpas-oornageenhede. Alle eenhede is...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Clarens

Patcham Place is in die berg-dorpie Clarens, net 15 km vanaf die Golden Gate Nasionale Park. Weens sy sentrale ligging is Clarens 'n gerieflike oorslaapplek, maar self ook 'n uitstekende bestemming. Daar is 5 en su...

Vanaf
R700
per nag, vir 1
B&B in Clarens

Riverwalk is geleë in die rustige dorpie Clarens. Dit is ver genoeg van die middedorp se rumoer af, maar stapafstand van die gewildste kunsgalerye, restaurante en winkels af. Aangesien ons in 'n rustige doodloopstr...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Clarens

Periwinkle Grove Cottages bied B&B-verblyf op 'n perseel met roostuine en beeldskone uitsigte oor Clarens se berge in die Vrystaat. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek in 'n rustige omge...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarens

Il Castello is in die prentjiemooi dorp, Clarens, geleë. Dit bied pragtige uitsigte op die berge en oor die tuin wat goed onderhou word. Verblyf is beskikbaar in 'n drieverdiepinghuis met 10 elegante kamers en 1 ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R810
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarens

His Vessel Guest House is in die pragtige dorpie Clarens. Die gastehuis is 500 m van die hoofpad met 'n rits restaurante en winkels. Verblyf word in 2 eenhede gebied. Die tweeslaapkamer-ateljee, Olyfkamer, het 'n ...

40% af Weeksdae!
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarens

278 on Main bied vir jou luukse akkommodasie in die pragtige dorpie Clarens, wat in die hartjie van die oos Vrystaat geleë is. Daar is 4 dubbelslaapkamers met en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort en daar is ...

25% af Aanbod!
VanafR1 780
R1 335
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarens

De Ark Mountain Lodge met sy wonderskone uitsigte op die berge en die skilderagtige dorpie Clarens, is ideaal vir moeë siele op soek na stilte en afsondering in die natuur. De Ark is langs die Golden Gate Nasionale...

Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarens

Willow Manor kyk uit op die Rooiberg-berge en het lieflike kamers net 14 km van Clarens af. Verblyf bestaan uit 5 kamers wat elk slaapplek bied aan 2 gaste. Drie van die kamers het ’n ekstra lang koninggrootte-b...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarens

Ash River Lodge B&B is in die natuur- en kultuurryke dorpie Clarens geleë en spog met skouspelagtige uitsigte op Mount Horeb en die Malutiberge. Die lodge is naby al die geriewe en verskeie winkels en restaurante. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Clarens B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Clarens akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Clarens akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za