Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
Bladsy 3 - 218 lekke plekke om te bly
Ashaanas bied gerieflike selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Clarens wat dit ideaal maak vir beide vakansie...
Willow Villas bied gerieflike selfsorgverblyf en is in 'n rustige deel van die Clarens Gholf Landgoed geleë. Dit is...
Khaya Clarens bied rustige verblyf en is in ’n stil cul-de-sac in Clarens. Verblyf word in ’n woonstel vir ’n paar...
Amber Selfsorg in Clarens is 'n pragtige selfsorg-eenheid met 'n uitsig op die omliggende berge. Dié eenheid is ge...
Little Lammas is op 'n plaas sowat 8 km vanaf Clarens naby verskeie aktiwiteite en besienswaardighede geleë en bied...
Golden View - Oak on Church is deel van die Golden View Luxury Self-catering-familie in die pragtige dorpie, Claren...
Hierdie luukse gholflandgoed-villa met 'n 4-ster-gradering in Clarens, wat die eerste plek op vele webtuistes ontva...
The Clarens Country House is versteek in 'n woudagtige hoekie van die Oos-Vrystaatse Malutiberge op die veilige Cla...
The Gables bied luukse verblyf in die hartjie van die pragtige Clarens in die Oos-Vrystaat. Verblyf beskik word a...
Savoy is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in die prentjiemooi dorp, Clarens. Dié vakansiehuis is die idea...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer