Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
Bladsy 6 - 219 lekke plekke om te bly
Cosy Corner is 'n gerieflike selfsorg-eenheid wat slaapplek bied aan 4 mense in die Clarens Golf & Trout-landgoed i...
Hierdie selfsorgkothuis is onlangs opgeknap en is aan die einde van 'n doodloopstraat in die hartjie van Clarens ge...
Villa 176 @ Clarens is 'n lieflike vakansiehuis wat selfsorgverblyf in die Clarens Golf and Leisure Estate bied. Hi...
Rebellie Gaste Plaas is sowat 14 km vanaf Clarens in die Vrystaat en bied 'n onvergeetlike wegbreek in die berge. ...
Herberg-Klein is in Clarens en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restau...
Charmwood bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-woonstel wat in 'n kompleks in Clarens geleë is. Dié komple...
Rock Bottom House is 'n pragtige selfsorghuis op 'n plaas in Clarens. Die huis is aan die onderkant van 'n rotsagti...
De Ark Mountain Lodge bied wonderskone uitsigte op die berge en oor die skilderagtige dorpie Clarens. Dit is die id...
Birchwood A & B @ Clarens is in Clarens in die voorheuwels van die majestueuse Maluti- en Rooiberg-bergreekse geleë...
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge is sowat 14 km vanaf Clarens in die Vrystaat en bied 'n onvergeetlike wegbreek in ...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer