Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
Bladsy 7 - 219 lekke plekke om te bly
Elsewhere is volledig gemeubileer en toegerus vir selfsorg. Dit is in die veilige en rustige woonbuurt Larola, in C...
Waterford House is in 'n stil enklawe op die Clarens Gholflandgoed met 'n 18 putjie-gholfbaan geleë. Die huis bes...
Il Nido is 'n bekoorlike selfsorghuis aan die voet van die berge in Clarens. Dit is naby plaaslike besienswaardighe...
Clarens Interiors Accommodation bied selfsorgverblyf aan 6 gaste in die pragtige dorpie Clarens. Clarens Interiors...
22 On Titanic bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in Larola, Clarens. Die eienaars het 3 organ...
de Minimalist House is 'n bekoorlike gastehuis in Clarens, die Juweel van die Vrystaat. Die huis is stapafstand van...
Clarens Retreat is in die idilliese dorpie Clarens ongeveer 300 km van Johannesburg, Durban en Bloemfontein af gele...
De Lusthof Guest Farm bied 'n sandsteen-kothuis wat tussen die heuwels geleë is in die Oos-Vrystaat. Die kothuis ...
The Nelsbells Cottage is stapafstand vanaf die hartjie van Clarens. Dit bied selfsorgverblyf in 'n rustieke, Victor...
Kahara Maluti Lodge is in die ouwêreldse dorpie, Clarens. Dit is binne 400 m vanaf die dorpsplein. Hierdie ruim hu...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer