Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (209)
B&Bs (11)
Hotelle (1)
Gastehuise (21)
Selfsorg-eenhede (176)

Resensies van Clarens

4.7 / 5  
volgens 2166 resensies
Lees regte resensies van Clarens van 2166 geverifieerde gaste.
Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Clarens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clarens Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Clarens

Die luukse Mont D'Or Hotel is in Clarens, geleë en bied prentjiemooi uitsigte oor die berge. Dié hotel kombineer ouwêreldse Franse sjarme met elegansie, gerief en die alombekende gasvryheid en is net 2 km vanaf d...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 207 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Clarens

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Hotel in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Die Fouriesburg Country Inn is in 1892 gestig en bied gemaklike verblyf in 'n plattelandse hotel wat in die klein Oos-Vrystaatse dorpie, Fouriesburg geleë is. Die hotel is sowat 10 minute se ry vanaf die Caledonspo...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Hotel in Oos-Vrystaatse Hooglande, Drakensberge

Kestell Hotel is 116 jaar oud. Dit is 'n skoon, gerieflike, ouwêreldse en unieke plattelandse hotel. Daar is 'n kroeg, sitkamer, restaurant, buite eet- en braai-area en 12 slaapkamers. Die hotel is troeteldiervrie...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Park Hotel Bethlehem weerspieël die klassieke nostalgie van die vroeë 1900's. The Park Grill Restaurant is bekend vir sy heerlike kos en vriendelike personeel. Die hotel het slaapplek vir 70 mense in 42 kamers. D...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

The Cavern is in 'n afgesonderde vallei onder die massiewe sandsteenhange van die noordelike Drakensberge geleë. Ons grasdak-verblyf en geriewe smelt pragtig met die natuurlike omgewing saam. The Cavern spog met 'n...


Hotelle binne 100 km vanaf Clarens

Voorkeurvennoot
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Hotel in Harrismith, Vrystaat

Mountainview Inn is in Harrismith in die Vrystaat geleë. Die verblyf bestaan uit 25 enkelkamers, 14 dubbelkamers, 2 selfsorg-eenhede, 2 gesinseenhede, en 15 karavaanstaanplekke. Die enkelslaapkamers bied slaapplek...

15% af Aanbod!
VanafR3 610
R3 069
per nag, vir 2 mense
Hotel in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Cathedral Peak Hotel is sowat 250 km vanaf Durban en 400 km vanaf Johannesburg en word deur 'n familie besit en bestuur. Dit bied ongeëwenaarde toegang tot die Drakensberge, binne 'n Wêrelderfenisgebied. Cathedral...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lindley, Noordelike Vrystaat

Lindley Hotel is 'n historiese landmerk in die dorpie Lindley in die Vrystaat. Die kamers is sorgsaam gerestoureer. Die hotel het pragtige sandsteen-afwerkings en beskik oor 'n lieflike bakkery en 'n restaurant met ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bergville, KwaZulu-Natal

Sandford Park Country Hotel bied B&B-verblyf 4 km vanaf Bergville. Dié historiese hotel dateer uit 1850 toe dit 'n waenhuis was wat kos en skuiling aan pioniers gebied het wat 'n pad tussen KwaZulu-Natal en die Tra...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R869
per nag (plek vir 2)
Hotel in Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal

The Green Lantern Inn dateer uit 1892 en bied lekker gerieflike hotelverblyf met 'n kroeg en 'n restaurant in die dorpie, Van Reenen. B&B en selfsorggeriewe is beskikbaar. Die verblyf bestaan uit skoon en geriefli...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Welkom by die Clarens hotelle blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof Clarens akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Clarens akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za