Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (206)
B&Bs (8)
Hotelle (1)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (179)

Resensies van Clarens

4.7 / 5  
volgens 2837 resensies
Lees regte resensies van Clarens van 2837 geverifieerde gaste.
Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Clarens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clarens Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
20% af Weeksdae!
VanafR900
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Cottage Pie is in Clarens, 'n area wat bekend is vir die skilderagtige roetes, bergfietsry, stap, perdry, vlotvaart, kultuurdorpies om te besoek, en ikoniese besienswaardighede in die Golden Gate Highlands National ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Knock Out View bied oornagverblyf met ’n pragtige berg-uitsig in 2 selfsorg-eenhede, Peace en Joy, met slaapplek vir 4 elk. Kinders is veral mal oor die solder-slaaparea. Die eenheid is in die hoofstraat 500 m va...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clarens

Willow Villas bied gerieflike selfsorgverblyf en is in 'n rustige deel van die Clarens Gholf Landgoed geleë. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Daar is verskillende eenhede...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Odendaal’s Ridge is aan die rand van die bekoorlike dorpie Clarens, aan die voet van die berge. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-een...

30% af Laaste Kans!
VanafR1 300
R910
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Eden is 'n luukse selfsorgeenheid wat ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers is. Dit is gerieflik geleë in die prentjiemooi dorpie Clarens. Dit is net 200 m vanaf die besige dorpsplein af, waar daar 'n verskei...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 350
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Clarens

Villa 176 @ Clarens is 'n lieflike vakansiehuis wat selfsorgverblyf in die Clarens Golf and Leisure Estate bied. Hierdie smaakvol versierde tweeslaapkamerhuis het slaapplek vir 4 gaste en bied 'n goed toegeruste ko...

15% af Weeksdae!
VanafR1 150
R978
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Jovali is op 'n pragtige plaas wat oor meer as 4 hektaar strek in rustige Bethel-landgoed geleë en is net 'n 8 minute-stappie vanaf Clarens. Hier word verblyf in 2 privaat en volledige selfsorgeenhede van 36 m² ge...

Vanaf
R3 120
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clarens

Talking Trees Self-Catering House is in die bekoorlike dorpie Clarens geleë. Hierdie huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad af en naby verskeie besienswaardighede in die omge...

Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Sir Henry's Accommodation is in 'n stil area met 'n mooi tuin, stapafstand vanaf die bekende Clarens Square en naby verskillende voetslaanroetes. Dit is die ideale wegbreek vir 'n groep van 8 tot 12 gaste. Sir Hen...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Ashbrook Country Lodge is in Clarens, 26 km van die Golden Gate Highlands Nasionale Park af en bied veilige en ruim verblyf met asemrowende uitsigte op die omliggende berge en oor die platteland. Daar is 2 lodges: ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Clarens selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Clarens akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Clarens akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]