Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (207)
B&Bs (8)
Hotelle (1)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (180)

Resensies van Clarens

4.7 / 5  
volgens 2906 resensies
Lees regte resensies van Clarens van 2906 geverifieerde gaste.
Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Clarens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clarens Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Spesiale Aanbod!
VanafR2 250
R1 688
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Clarens

Hierdie selfsorgkothuis is onlangs opgeknap en is aan die einde van 'n doodloopstraat in die hartjie van Clarens geleë. Die huis is pragtig ingerig om die plattelandse ervaring te vervolmaak en daar is gemaklike s...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Woodlands Retreat bied luukse selfsorgverblyf met kombuisies in Clarens. Dit is in 'n luisterryke tuin tussen woudagtige bome weggesteek en word deur die sandsteenberg-landskap waarvoor Clarens so bekend is omring. ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Kuriake bied gehalte-oornagverblyf op 'n rustige plaas omring deur die Maluti- en Rooiberge, 9 km buite Clarens. Dié omgewing se vars lug, natuurskoon en hartlike gasvryheid maak dit ideaal vir 'n rustige wegbreek....

Vanaf
R955
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Clarens Lantern is in die bekoorlike dorpie Clarens, aan die voorheuwels van die Maluti- en Rooiberge. Verblyf is beskikbaar in die hoof-selfsorg-villa met slaapplek vir 6 gaste, en 2 gaste-suites wat individueel ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Golden View Luxury Self-Catering is in die pragtige Clarens geleë en bied 3 selfsorg-eenhede. Dié eenhede is ideaal vir paartjies, groepe of 'n gesin wat die area besoek of onderweg na Lesotho is. Rustic Red Atel...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Thaba Lapeng Mountain Escape beteken "tuiste teen die berg" en bied gerieflike selfsorgverblyf, met 'n manjifieke, panoramiese uitsig op die bergreekse rondom Clarens en omgewing. Thaba Lapeng is net 10 km vanaf C...

Vanaf
R1 920
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Clarens

Clarens Cottage is pragtig gemeubileerde selfsorg-verblyf wat troeteldiervriendelik is in ’n stil area van Clarens. Dis lekker naby die dorpie se winkels en geriewe, asook baie van die roetes in die Clarens Villag...

Vanaf
R3 278
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Clarens

Hillside Cottage is in 'n doodloopstraat in die Swartland-woonbuurt van Clarens geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike dubbelverdiepingkothuis. Die Swartland-woonbuurt van Clarens is naby die dor...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Amber Selfsorg in Clarens 'n pragtige selfsorg-eenheid met 'n uitsig op die omliggende berge. Dié eenheid is gerieflik ingerig vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat ook in 2 driekwartbeddens omskep kan word....

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Clarens Interiors Accommodation bied selfsorgverblyf in die pragtige dorpie Clarens. Clarens Interiors is in die hartjie van die dorpie en bied 'n pragtige berg-uitsig en privaatheid. Daar is 2 selfsorg-opsies by ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Clarens selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Clarens akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Clarens akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]