Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (206)
B&Bs (8)
Hotelle (1)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (179)

Resensies van Clarens

4.7 / 5  
volgens 2837 resensies
Lees regte resensies van Clarens van 2837 geverifieerde gaste.
Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Clarens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clarens Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clarens

Saints Rest is 'n selfsorghuis in 'n stil doodloopstraat op die Clarens Golf and Trout Estate, net buite die R712 naby Clarens en die Golden Gate Hoogland Nasionale Park. Clarens is deel van die skilderagtige Hoogla...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Clarens Interiors Accommodation bied selfsorgverblyf in die pragtige dorpie Clarens. Clarens Interiors is in die hartjie van die dorpie en bied 'n pragtige berg-uitsig en privaatheid. Daar is 2 selfsorg-opsies by ...

Vanaf
R3 120
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Clarens

Hillside Cottage is in 'n doodloopstraat in die Swartland-woonbuurt van Clarens geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike dubbelverdiepingkothuis. Die Swartland-woonbuurt van Clarens is naby die dor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 900
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Clarens

Ambleside Self-Catering Cottage is 'n bekoorlike selfsorghuis in Clarens en het 'n uitsig op die pragtige berge. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat die dorpie wil verken. Die huis is 800 m vanaf die dorpsplei...

Vanaf
R3 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Clarens

De Zoete Inval bied selfsorgverblyf met 'n berg-uitsig in Clarens en het slaapplek vir 6 gaste. Gratis WiFi word voorsien. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers is op d...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Arundel Studios het asemrowende, onbelemmerde uitsigte op die Malutiberge en gaste word wakker met 'n wonderskone uitsig van Golden Gate. Gaste kan ervaar hoe dit is om in harmonie saam met die natuur te leef. Hier ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

God's Gift Self-catering Cottage is in Clarens en bied verblyf aan 4 gaste in 2 aangrensende kothuise langs die huis. Dié oopplan-eenhede is onder 'n ou eikeboom en het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-b...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Clarens

Rosemary is 'n elegante eenheid op die rondverdieping van die Larola Terraces-kompleks in Clarens. Dié majestueuse sansteenberge en wonderlike klimaat in Clarens maak dit een van die mooiste en mees gewilde wegbree...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Clarens

One The Mews is 'n sonnige selfsorg-dorpshuis vir 4 gaste in Clarens, net 600 m van die middedorp af waar daar verskeie restaurante, winkels en galerye is. Die ruim eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Clarens

Rebellie Gaste Plaas is sowat 14 km vanaf Clarens in die Vrystaat en bied 'n onvergeetlike wegbreek in die berge. Die lodge bied slaapplek aan 7 gaste in 2 slaapkamers en 'n solder. Die hoofslaapkamer het 'n koning...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Clarens selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Clarens akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Clarens akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]