Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (173)
B&Bs (9)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (21)
Selfsorg-eenhede (141)

Resensies van Clarens

4.7 / 5  
volgens 1249 resensies
Lees regte resensies van Clarens van 1249 geverifieerde gaste.
Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clarens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clarens Akkommodasie

172 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

La Bri Self-catering is gerieflik geleë in die prentjiemooi dorpie, Clarens. Dit is die ideale wegbreekplek vir vakansiegangers en sakereisigers en 'n heerlike bestemming vir jou volgende vakansie. Dit bestaan uit... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens

Highlands House bied gemaklike verblyf en egte plattelandse gasvryheid in 'n gastehuis wat in 'n rustige, skaduryke tuin geleë is. Die perseel is stapafstand vanaf die prentjiemooi dorpie, Clarens. Die verblyf bes...

Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clarens

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation is in Clarens, 'n stil kunstenaarsdorpie geleë. Ons bied puik verblyf vir jou volgende reis na hierdie pragtige stukkie van die Oos-Vrystaatse hoogland. Clarens is lekker n...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clarens

Willow Creek Villas is op die Clarens Gholf Landgoed geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf wat oor 'n stroom uitkyk. Die akkommodasie bestaan uit 2 semi-losstaande eenhede wat elkeen slaapplek aan 4 gaste bied... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clarens

The Nelsbells Cottage is binne stapafstand vanaf die hartjie van die klein dorpie, Clarens. Dit bied selfsorgverblyf in 'n rustieke Victoriaanse huis. Die hoofhuis bied gerieflik slaapplek aan 6 gaste en bestaan u...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Knock Out View is in die hoofstraat van Clarens geleë, net 2 blokke vanaf die dorpsmeent, galerye, restaurante en winkels af. Die 2 selfsorg-eenhede bied 'n uitsig vanaf die dek. Dis die ideale basis vir gaste wat ...

25% af Weeksdae!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Linwood Guest Farm is aan die voet van die Maluti-berge in Clarens geleë. Daar is verskeie besienswaardighede soos die Golden Gate Highlands Nasionale Park, Moolmanshoek Privaat Wildreservaat en Arpa Adventure Farm... Aanpasbare Kansellasie!

10% af Winteraanbod!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

V'Kansi Khaya is 'n splinternuwe eiendom in die prentjiemooi dorpie, Clarens, in die Oos-Vrystaat. Kom ervaar die rus, vrede en wonderskone uitsigte op die berge wat Clarens omring. Die eiendom is binne stapafstand ...

Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

San Rock Guest House skuil in die skilderagtige dorpie Clarens. Dié ruim huis is 500 m² groot en die pragtige ontwerperstuin beslaan 3000 m². Ons bied puik selfsorgverblyf vir 12 mense. Die gastehuis bied 'n pr...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Golden View - Oak on Church is deel van die Golden View Luxury selfsorg-familie in die pragtige dorpie, Clarens. Daar is 2 selfsorg-eenhede. Die eerste eenheid is 'n ruim huis met 2 slaapkamers wat ideaal is vir ges...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb.

Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente, geskenk- en kunswinkels en kunsgalerye. Dis ook die dorp in Suid-Afrika met die meeste kunsgalerye. Daar is 23, elkeen besonders en 'n besoek werd....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...