Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (35)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (34)
Indien jy Clifton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Clifton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clifton selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clifton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clifton Selfsorg-eenhede

34 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R4 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton

Arcadia Steps Villa is in die gewilde kusdorpie Clifton in Kaapstad en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, wêreldklas-restaurante en strande. Dis naby al die besienswaardighede en doendinge wat die Moedersta...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton

Arcadia Steps Residence is in die gewilde kusbuurt Clifton en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, uitstekende restaurante, strande en al die doendinge wat die Moederstad bied. Die woonstel beskik oor 2 slaap...

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton

Clifton Dream is in die gewilde kuswoonbuurt, Clifton, in Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, wêreldklasrestaurante en strande. Dit is ook naby verskeie doendinge en besienswaardighede in ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton

Arcadia Steps Penthouse is in die gewilde kusbuurt Clifton in Kaapstad. Dit bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, topklasrestaurante en strande. Dis ook naby doendinge en besienswaardighede in die Moederstad. ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton

Arcadia Steps Courtyard is in die bekende kuswoonbuurt Clifton in Kaapstad en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, wêreldklas restaurante en strande. Dit is binne maklike bereik vanaf alle doendinge en besien...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton

301 First Beach is in die kusbuurt, Clifton, in Kaapstad en bied gehalte-verblyf naby verskeie winkels, wêreldklas restaurante en strande. Dit is naby verskeie doendinge en besienswaardighede in die Moederstad. Di...

Vanaf
R11 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clifton

Bungalow 25 is 'n lieflike vakansiehuis met 'n see-uitsig in die eksklusiewe woonbuurt van Clifton. Die huis is aan die onderkant van die stel trappe wat lei na die gewilde Third Beach en spog met uitsigte oor die s...

Vanaf
R4 770
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton

Clifton Magic is in die gewilde kusbuurt, Clifton, in Kaapstad en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, wêreldklas restaurante en strande. Dit is binne maklike bereik van alle doendinge en besienswaardighede w...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton

Clifton View is in die gewilde kusbuurt Clifton in Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, wêreldklasrestaurante en strande. Dit is naby verskeie doendinge en besienswaardighede in die Moeders...

Vanaf
R9 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton

Hidden Gem in Clifton is 'n luukse drieslaapkamerhuis met sy eie ingang na die strand. Die houthuis bied onbelemmerde uitsigte oor die see en spog met 'n privaat dek en kroeg wat oor Clifton-strand uitkyk. Die huis...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Clifton selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Clifton akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Clifton akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za