Indien jy Clifton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clifton.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clifton Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clifton accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clifton akkommodasie
Bladsy 4 - 31 lekke plekke om te bly
7A Clifton Steps is 'n pragtige selfsorgwoonstel met twee slaapkamers op Clifton Steps. Hierdie juweel van 'n plekk...
Clifton Sunset is in Kloofstraat in Clifton geleë en bied 'n betowerende uitsig oor die ikoniese Clifton-strande. H...
Rex Ravine is 'n selfsorgwoonstel in 'n klein gebou teen die heuwels van Bantry Bay in Kaapstad. Die woonstel bied ...
Glen Beach Villas bied selfsorgverblyf in Kampsbaai aan Kaapstad se Atlantiese-kusgebied. Verblyf word in 3 villa...
Glen Beach Bungalow - Main House and Penthouse bestaan uit 'n hoofhuis en 'n dakhuis wat in Kampsbaai geleë is. Di...
Claybrook bied luukse verblyf in 'n pragtige huis in Kampsbaai. Dit is naby talle wêreldklas-restaurante, winkels, ...
The Glen D20 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Kampsbaai. Die eenheid spog met 'n uitsig op Leeukop en oor die se...
A22 The Glen is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 6 gaste in die prentjiemooi Kampsbaai. Dit is idea...
The Glen is 'n moderne selfsorgwoonstel naby strande, restaurante en winkelsentrums in die weelderige buurt, Kampsb...
Villa Del Mar is 'n smaakvol versierde suite in Bantry Bay en spog met 180 grade-uitsigte oor die see vanaf elke ve...