Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clovelly besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Clovelly.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clovelly selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clovelly Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clovelly Selfsorg-eenhede

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 060
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapstad, Clovelly

The Mountain House is in Clovelly in die Kaapse Skiereiland geleë. Jou eerste indrukke van The Mountain House gaan jou aan 'n zen-atmosfeer laat dink. Die hoë plafon, prentjievensters, ligte kleurskema en eenvoudi...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad, Clovelly

64 on Clovelly bied unieke selfsorgverblyf in 'n nuutopgeknapte ateljee-suite. Dié ateljee is teen die berg geleë met uitsigte oor Valsbaai in Simonstad, Clovelly-gholfbaan en Chapman's Peak se rigting. Dit is lig...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Clovelly

Dunvegan Lodge is 'n vreedsame toevlugsoord en is hoog op die Clovellyberg wat met fynbos bedek is. Die lodge bied 'n skouspelagtige uitsig oor die Vis Hoek-vallei en Clovelly-gholfbaan. Die lodge bied gemaklike sel...

Vanaf
R2 015
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kaapstad, Clovelly

Sunkist is 'n selfsorghuis in Clovelly, Kaapstad. Dié huis het 'n puik ligging, net 10 minute vanaf Vishoekstrand en 5 minute vanaf Clovelly se Gholfklub. Die huis is ten volle gemeubileer en het 4 slaapkamers en ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Clovelly

Tweni Cottage is 'n selfsorgkothuis teen die berg in Clovelly, Kaapstad. Die kothuis bied lieflike uitsigte oor die omgewing en is ongeveer 2 km vanaf Vishoekstrand. Dié ruim kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 ...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Clovellyte sien.

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 7 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Clovelly

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 250
R1 063
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

South Shore Beach Apartment Harrier 202 bied 'n selfsorg-dupleks aan gaste in 'n veilige kompleks in Vishoek. Die kompleks is ideaal geleë net 'n paar minute vanaf Vishoek se strand, restaurante en 'n paar winkels ...

Vanaf
R720
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Cynthia's skuil in die Vishoekvallei teen die hoofweg. Dit is ideaal vir paartjies, gesinne, sakereise of diegene wat op soek is na 'n gerieflike kuier. Dit is binne maklike bereik vanaf die strand, treinstasie en v...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Thundercloud on Main is ’n selfsorgwoonstel naby die hoofpad in Vishoek, Kaapstad. Dié kompleks is naby winkels, restaurante en Vishoek se strand. Dié ruim woonstel het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 kamers, ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Starfish Cottage is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n ontspanne atmosfeer wat in Kalkbaai naby verskeie restaurante, koffiewinkels, strande en getypoele geleë is. Dié kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

29 1st Crescent is 'n gerieflik selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Vishoek. Die sonnige woonstel is op die grondverdieping en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Clovelly selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Clovelly akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Clovelly akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za