Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (4)
Lodges (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Clubview

4.2 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Clubview van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Clubview besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Clubview.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clubview B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clubview Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clubview B&Bs

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Clubview

Annex Overnight Stay is in Centurion in Gauteng geleë. Dit is tussen Pretoria en Midrand. Centurion is bes bekend vir sy mall, een van die grootste winkelsentrums in Suid-Afrika. Dis die ideale verblyf vir gaste op...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Clubview

Bloemhoek B&B bied gerieflike akkommodasie en hartlike gasvryheid aan 'n ieder en elk wat ons besoek, hetsy sakereisigers en vakansiegangers. Ons B&B is geleë in 'n stil area met maklike toegang tot die N1-snelweg...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Clubview

Elands Pride is 'n kenmerkende plek van kalmte en harmonie wat in die rustige woonbuurt van Centurion geleë is, die groot hoofweë is maklik bekombaar, goeie restaurante, Supersport Park stadion, nuwe Gautrain stas...

Vanaf
R729
per nag, vir 2 mense
B&B in Clubview

Khayas and Castles Centurion is in die veilige en rustige Clubview-woonbuurt in Centurion tussen Pretoria en Johannesburg geleë. Khayas and Castles Centurion bied pakkette vir konferensies, funksies, promosies, voo...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 12 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Clubview

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Eldoraigne, Centurion

Three Olives Guesthouse bied B&B-verblyf in Eldoraigne, 'n voorstad van Centurion. Verblyf by Three Olives Guesthouse bestaan uit 5 kamers wat individueel versier is. Hierdie kamers het elk 'n koninggrootte-bed of...

10% af Winteraanbod!
VanafR700
R630
per nag (plek vir 2)
B&B in Valhalla, Centurion

The Cedars Bed and Breakfast is in Clubview Centurion geleë en bied stil en rustige verblyf naby die sakekern. Die verblyf bestaan uit 7 eenhede wat altesaam slaapplek vir 22 gaste bied. Elke eenheid het koffie- e...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Wierdapark, Centurion

Mahanya B&B is in Wierdapark, Centurion geleë. B&B-akkommodasie word by die bekroonde 3-ster instansie aangebied, met persoonlike diens en tradisionele gasvryheid wat 'n ontspanne en aangename atmosfeer tydens jou ...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Lyttelton Manor, Lyttelton

Rozendal Guest House bied B&B en is in Lyttleton Manor, Centurion, geleë. Die eienaar bestuur die gastehuis en dit is ook naby die Waterkloof Lugbasis, Netcare Unitas-hospitaal en Lyttleton-winkelsentrum. Rozendal...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Lyttelton Manor, Lyttelton

Elegance Overnight Facilities is in Lyttelton geleë en bied gerieflik gemeubileerde verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Gaste kan tussen 3 kamers met dubbelbeddens of enkelbeddens kies en van badkamers ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Zwartkop, Centurion

Absolut Guest Boutique is 'n pragtige B&B in Centurion. Dié voorstad bied die perfekte balans tussen die platteland en stadslewe met besienswaardighede soos museums, kunsvlytmarkies, lugmagbasis, winkelsentrums en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Clubview B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Clubview akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Clubview akkommodasie soek. Sodra jy die ideale B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za