Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (4)
Lodges (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Clubview

4.2 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Clubview van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Clubview besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Clubview.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clubview selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clubview Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clubview Selfsorg-eenhede

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Clubview

Cosy Inn is 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel 3 km van die Netcare Unitas-hospitaal af. Die eenheid is langs die eienaar se huis in 'n stil boomryke straat in Clubview, Centurion en het 'n privaat ingang. Dit...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 12 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Clubview

15% af Aanbod!
VanafR990
R842
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hennopspark, Centurion

Wilger Gastehuis is in Hennopspark, 'n voorstad van Centurion, geleë. Dit is tussen Pretoria en Midrand en die gastehuis bied slaapplek vir 17 gaste en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Verblyf word...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eldoraigne, Centurion

Imani Lodge bied verblyf aan in 2 gastekamers op die eienaar se perseel in Centurion. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie geriewe. Die Executive Suite i...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR420
R378
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Bronberrick, Hennopspark

273 Rhino Retreat is in Zwartkop, Centurion in ’n baie bekende en veilige area geleë. Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel gebied wat elk ’n privaat ingang het. Rhino Retreat het ’n...

10% af Aanbod!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eldoraigne, Centurion

13 on Wynne bied verblyf in 'n gerieflik gemeubileerde kothuis vir 5 gaste en 'n tweede eenheid wat ideaal vir 2 gaste in Eldoraigne in Centurion. Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en die leefa...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Villa Rosa, Centurion

Suikerbos Self-catering bied gerieflike oornagverblyf en is sentraal geleë in Centurion, 'n voorstad in Gauteng. Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 4 gaste in elkeen. Die eenhede het elke...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lyttelton, Centurion

Créer du Courage is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Die Hoewes in Lyttelton. Dié woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n ba...

14% af Aanbod!
VanafR660
R566
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion, Gauteng

Die Piccolo-kompleks is op die hoek van Lenchen en Von Willighlaan in Centurion geleë. Dis 45 minute van Johannesburg af, 15 minute na Pretoria en 35 minute se ry na Johannesburg Internasionale Lughawe. Ons bied t...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wierdapark, Centurion

Chipembere Executive Suite bied eksklusiewe selfsorgverblyf aan die buitewyke van Pretoria. Dis ideaal vir oordeelkundige reisigers en verseker 'n gerieflike, aangename en luukse ervaring in die natuur. Die selfsor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eldoraigne, Centurion

Aliberti Breakaway SA bied selfsorgverblyf in Eldoraigne, 'n moderne voorstad van Centurion. Dis sentraal, naby wêreldklas gholfbane, winkelsentrums en groot snelweë. Daar is 2 oopplan-woonstelle op die eienaar s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Clubview selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Clubview akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Clubview akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za