Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (42)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (32)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Colesberg

3.9 / 5  
volgens 952 resensies
Lees regte resensies van Colesberg van 952 geverifieerde gaste.
Indien jy Colesberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Colesberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Colesberg B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Colesberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Colesberg B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
15% af Aanbod!
VanafR880
R748
per nag, vir 2 mense
B&B in Colesberg

Nanna Rous' Town House is in 1860 gebou en die kerkie en pastorie wat in verblyf omskep is, dateer uit 1830. Dit is in ’n stil straat in Colesberg geleë naby ’n paar geskiedkundige plekke uit die Boereoorlog. ...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 43 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 100 km vanaf Colesberg

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
B&B in Noupoort , Noord-Kaap

Breaking Dawn is langs die N9 tussen Johannesburg en Kaapstad/Die Tuinroete. Ons bied die ideale oornagverblyf. Ons gastehuis is pragtig, huislik en word omring deur berge in die middel van die Karoo. Die sonsopko...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Noupoort , Noord-Kaap

The Dairy BnB & Adventures bied gerieflike verblyf op 'n stil plaas net 2 km buite Noupoort in die Noord-Kaap. By The Dairy BnB & Adventures is gaste omring deur pragtige Karoo-landskappe. Gaste kan in die Kothuis...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Venterstad , Oviston

Hierdie is jou perfekte huis weg van die huis. Geen ander woorde kan die gevoel in hierdie oustyl, pragtig gemeubileerde gastehuis beskryf nie, geleë op die rand van die pragtige Gariepdam in Oviston. Die gastehui...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R270
per nag (plek vir 4)
B&B in Middelburg, Bo-Karoo

Welvanpas Guestfarm is op 'n Karoo-plaas geleë, net 14 km van Middelburg af. Die gastehuis bied aan gaste die keuse van 5 en suite-kamers, 2 selfsorg-eenhede, 'n karavaan en kampeerterrein. Elke dubbelkamer het '...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Transgariep, Vrystaat

Garingboom Guest Farmis 'n eko-vriendelike Karoo-skaapplaas 11 km van die N1 af op die R715 naby Springfontein in die Suidelike Vrystaat. Dit is onder skadubome en in 'n ligging met onbelemmerde uitsigte oor die pra...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg, Bo-Karoo

Desert Inn Gastehuis en selfsorgeenhede word hoogs aanbeveel en is gesinsvriendelik. Ons bied 'n plonspoel, speelplek vir die kinders asook 'n pragtuin vol voëllewe waar jy net kan sit en ontspan. Ons het ook kon...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg, Bo-Karoo

Montarie Guest Accommodation is in Middelburg in die hartjie van die Karoo geleë. Verblyf word gebied in 2 kamers wat individueel versier is en apart van die eienaar se huis is. Elke kamer het 'n koningingrootte-b...

10% af Aanbod!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg, Bo-Karoo

Celtis Country Lodge is 'n luukse gastehuis in die Karoo Hartland-dorpie Middelburg. Geleë op die N9/N10, halfpad tussen Port Elizabeth en Johannesburg, en Johannesburg en die Tuinroete/Kaapstad, maak dit die ideal...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
B&B in Karoo, Vrystaat

Hillside Farm is 'n plaas in die Suidelike Vrystaat, 'n veeboerderystreek. Die plaas is naby die N1 tussen Trompsburg en Springfontein en is die ideale oornagplek vir diegene op pad na Gauteng, Limpopo, Mpumalanga e...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Welkom by die Colesberg B&Bs blad - loer bietjie na ons groot versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Colesberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Colesberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za