Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (83)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (62)

Resensies van Constantia

4.7 / 5  
volgens 39 resensies
Lees regte resensies van Constantia van 39 geverifieerde gaste.
Indien jy Constantia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Constantia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Constantia B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Constantia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Constantia B&Bs - Cape Town

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 750
R1 313
per nag (plek vir 2)
B&B in Constantia

Purple Rayn Boutique Guest House is 1,4 km vanaf die pragtige Cecilia-woud in Constantia en bied luukse verblyf in 'n lieflike boetiek-gastehuis, met fynproewerservaring en eksklusiewe venue-opsies en funksies, asoo...

Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia

Klein Bosheuwel Guesthouse bied kamers wat vir selfsorg of B&B bespreek kan word, en die gastehuis is in Bishopscourt geleë. Dit is ideaal geleë as 'n gerieflike oorslaapplek naby 'n verskeidenheid besienswaardigh...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia

Geleë in die hartland van die beeldskone Constantia Vallei, Caxton Manor bied uitsonderlike akkommodasie vir beide die besigheidspersoon sowel as die vakansieganger. Ons strewe is om 'n vriendelike and verwelkomend...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 78 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Constantia

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
B&B in Constantia Valley, Wes-Kaap

Ibis House bied B&B- en selfsorg-eenhede in Soetvallei, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie wat na aan verskeie besienswaardighede en geriewe in die suidelike voorstede te...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
B&B in Kenilworth, Wes-Kaap

Dié 4-ster-verblyf is lank nie meer 'n goed bewaarde geheim in die groot, pragtige area in die hartjie van die boomryke suidelike voorstede van Kaapstad nie. Chambery bied luukse verblyf in 2 pragtig ingerigte kot...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

23 Grace is ’n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en is in die lowergroen voorstad van Kaapstad, Claremont geleë. Die gastehuis is ideaal naby verskeie geriewe in die area geleë. Verblyf word in 2 smaa...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

30 On Grace bied gerieflike B&B-verblyf in 'n moderne gastehuis in die boonste deel van Claremont. Die gastehuis bied ongelooflike uitsigte op die berg en is in 'n stil doodloopstraat geleë. Ons is naby Cavendish S...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kenilworth, Wes-Kaap

The Terrace is 'n rustige en gekultiveerde B&B in Upper Kenilworth, in die suidelike voorstede van Kaapstad. Dis ideaal geleë vir sakelui, of besoekers om die Moederstad te verken. Dis sowat 5 minute vanaf die wink...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
B&B in Nuweland, Wes-Kaap

Kirstenbosch Forest Lodge is 'n boetiek gastehuis in Bo Nuweland, stapafstand vanaf Kirstenbosch Botaniese Tuin. Die bestemming bied 'n ontspannende omgewing aan gaste en is gefokus op persoonlike diens in 'n unieke...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 1)
B&B in Constantia Valley, Wes-Kaap

Windsor House is in Tokai in Kaapstad geleë - 'n gewilde internasionale toeriste-bestemming wat bekend is vir die strande, natuurskoon en argitektuur, sowel as vir gewilde landmerke soos Tafelberg, Kaappunt, Seinhe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Constantia B&Bs blad - loer bietjie na ons wye reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Constantia akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Constantia akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]