Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (74)
B&Bs (4)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (52)

Resensies van Constantia

4.7 / 5  
volgens 43 resensies
Lees regte resensies van Constantia van 43 geverifieerde gaste.
Indien jy Constantia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Constantia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Constantia gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Constantia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Constantia Gastehuise - Cape Town

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Constantia

Navona Cottage lê in die hartjie van Constantia, 'n gesogte, lowerryke woonbuurt van Kaapstad. Dis sentraal geleë wat dit die perfekte basis maak vir gaste wat die besienswaardighede in die omgewing wil bekyk. D...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia

At Villa Fig is langs 'n rivier-reservaat vol wilgerbome in die rustige Constantiavallei met panoramiese berg-uitsigte geleë. At Villa Fig is 'n stylvolle, moderne Kaap-Hollandse opstal met Kaapse antiekware, oorsp...

Vanaf
R1 077
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Constantia

Camelot in Constantia is 'n pragtige gemeubileerde selfsorggaste-suite met sy eie privaat ingang in die hartjie van Bo-Constantia. Constantia Village-winkelsentrum is net 2 minute se stap ver en die Virgin Active-gi...

Vanaf
R2 380
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia

By Nova Constantia Boutique Residence roem ons onsself daarop dat ons nie maar net nóg 'n boetiekhotel in die historiese Constantia-vallei is nie, maar eerder 'n privaat woning wat alle verwagtinge van selfs die me...

Vanaf
R2 420
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Constantia

Glen Avon Lodge is in die rustige Constantia-vallei geleë, omring deur die voorheuwels van die majestueuse Constantiaberge en bied rus en vrede vir die oordeelkundige reisiger. Elegante, privaat en luukse kamers is...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Constantia

Thomson's Accommodation is in The Vines, Constantia, 'n suidelike buurt van Kaapstad, geleë. Thomson's Accommodation beskik oor 3 en suite-dubbelkamers, 1 sakpaskamer en 'n tuinkothuis met sy eie stoeparea. Elke ...

Vanaf
R1 325
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia

Dongola Guest House is in Constantia geleë, 'n woonbuurt in Kaapstad wat wyn produseer. Die Constantia wynroete bring verskeie wynlandgoed saam in die Constantiavallei. Verblyf beskik oor 8 tuinkamers met slaapple...

Vanaf
R1 520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia

Summit Place Guest House is 'n 4 ster-gastehuis in 'n doodloopstraat in die hartjie van die Constantiavallei-wynstreek. Die ligging is rustig en baie sentraal tot al die hoof besienswaardighede in Kaapstad. Daar is ...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia

Villa Coloniale Private Luxury Retreat is 'n luukse 5-ster-gastehuis in die hartjie van die Constantia-vallei. Die gastehuis bied elegansie, rustigheid en privaatheid. Die oomblik wat jy die gastehuis betree sal jy ...

Vanaf
R4 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia

14 on Klein Constantia is in Constantia geleë en bied verblyf in luukse kamers en eenhede. Die eenhede beskik elk oor ’n koninggrootte-bed of 'n koningingrootte-bed en het ’n privaat badkamer met ’n bad en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Constantia gastehuise blad - loer bietjie na ons wye reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Constantia akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Constantia akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za