Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (76)
B&Bs (3)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (16)
Selfsorg-eenhede (54)

Resensies van Constantia

4.7 / 5  
volgens 46 resensies
Lees regte resensies van Constantia van 46 geverifieerde gaste.
Indien jy Constantia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Constantia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Constantia selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Constantia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Constantia Selfsorg-eenhede - Cape Town

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia

Waterford Guest House bied selfsorg-eenhede in die hartjie van Constantia in Kaapstad. Die perseel is naby verskeie wynplase en net 'n entjie se ry van besienswaardighede af. Verblyf by Waterford Guest House bestaa...

Vanaf
R3 991
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Constantia

Dressage Close Luxury Home is 'n selfsorg-villa met 'n plattelandse atmosfeer in Constantia in Kaapstad. Die villa is lekker naby die Constantia Wynroete en net 'n entjie se ry van 'n rits besienswaardighede in die ...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Constantia

Constantia Manor bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis in Constantia. Die ligging bied toegang tot winkels, restaurante en wynlandgoedere. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers me...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Constantia

Nirvana Cottage is 'n privaat selfsorgkothuis met 'n verskeidenheid moderne en eksklusiewe meubels in Constantia. Die kothuis is op 'n privaat eiendom geleë, maar is apart van die hoofhuis. Net die oprit word gedee...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Bergvliet, Constantia

Lea Villa is 'n selfsorghuis in Meadowridge, sowat 8 km van die strand af en 5 km vanaf die naaste gholfbaan. Dié drieslaapkamerhuis bied slaapplek vir 7 mense en beskik oor 2 badkamers. Die slaapkamers het dubbel...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia

Sunrise Loft is in 'n doodloopstraat in 'n rustige deel van die Constantia-vallei, naby die Constantia Village-winkelsentrum en die Constantiaberg Medi Clinic, geleë. Dié solderwoonstel is smaakvol ingerig en kan...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Constantia

Cowlin House is 'n drieslaapkamerhuis in Meadowridge en is ideaal vir 'n gesin wat Kaapstad wil besoek. Die huis bied slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Constantia

Upper Constantia Family Home is in die Constantia Wynlande en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die huis het 4 slaapkame...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia

Airlie Constantia Cottages is in Constantia, een van Kaapstad se oudste voorstede, geleë. Dié voorstad is wêreldbekend vir sy wyne en het amper 'n plattelandse atmosfeer, ten spyte van die feit dat Kaapstad se Su...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia

Bellevue Cottage en Bellevue Studio is in die pragtige en luukse Upper Constantia geleë en skuil in ‘n lieflike 4 ha-tuin met grasgroen grasperke en eikebome. Bellevue Cottage het ‘n uitstekende noordelike uit...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia

Constantia Klein bied selfsorg-akkommodasie in een van die mees eksklusiewe dele van Upper Constantia en word omring deur die rustigheid van Groot Constantia, Buitenverwagting en Klein Constantia se wynplase aan die...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia

Wedgewood is in die gegoede voorstad Constantia tussen baie wynplase en besienswaardighede geleë. Die huis en kothuis is ideaal vir 'n groot gesin en vorm die perfekte basis vanwaar jy die Suidelike Voorstede en Mo...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Constantia

Sunbirds Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n inheemse tuin in die lowerryke woonbuurt Constantia in Kaapstad. Die perseel is in 'n vallei langs 'n stroom. Die huis is volledig gemeubileer en het 2 en su...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Constantia

Tamarisk Lane Home is 'n mooi grasdakhuis in Constantia. Dié drieslaapkamerhuis het 'n kuierarea met ingeboude braaigeriewe en 'n sitarea buite met 'n uitsig oor die swembad. Die huis het slaapplek vir 5 gaste in ...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia

Constantia Vista is hoog op 'n koppie in 'n pragtige omgewing en bied 5 vrystaande selfsorg-suites wat uitkyk oor die Constantiavallei tot by Valsbaai. Hier sal jy in luuksheid kan tuis voel met al die geriewe wat j...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30

Welkom by die Constantia selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Constantia akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Constantia akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za