Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (82)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (61)

Resensies van Constantia

4.7 / 5  
volgens 39 resensies
Lees regte resensies van Constantia van 39 geverifieerde gaste.
Indien jy Constantia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Constantia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Constantia selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Constantia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Constantia Selfsorg-eenhede - Cape Town

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R14 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bel Ombre, Constantia

Shallcross bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike vierslaapkamer-villa aan die einde van 'n stil doodloopstraat in 'n veilige, privaat, ommuurde omgewing in Constantia. Shallcross is pragtig versier en spog...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia

Hidden Way Self-catering Cottage is op 'n stil pypsteelerf in Constantia in Kaapstad geleé. Die verblyf is net 'n entjie se ry vanaf die Constantia-wynroete en ander besienswaardighede in die Suidelike Voorstede. ...

Vanaf
R15 900
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Bishopscourt, Constantia

Skydance Villa is 'n pragtige villa met 6 slaapkamers in Bishopscourt, sowat 27 km vanaf die Kaapse middestad. Dis stapafstand vanaf die Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin. Dié villa het 'n pragtige tuin met '...

Vanaf
R7 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Constantia

The Country House is 'n groot gesinshuis in die hartjie van pragtige Constantia met die Tafelberg Nasionale Park wat dié lowerryke vallei van 2 kante af omring en die Kaap se wynlande wat op jou voorstoep is. Dié...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia

Wedgewood is in die gegoede voorstad Constantia tussen baie wynplase en besienswaardighede geleë. Die huis en kothuis is ideaal vir 'n groot gesin en vorm die perfekte basis vanwaar jy die Suidelike Voorstede en Mo...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia

Dendron of Constantia bied bekoorlike een- en tweeslaapkamer selfsorg-tuinkothuise geleë in die lieflike Constantiavallei. Geleë aan die einde van 'n cul-de-sac en langs die gewilde Groot Constantia Wynlandgoed w...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Constantia

Constantia Manor bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis in Constantia. Die ligging bied toegang tot winkels, restaurante en wynlandgoedere. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers me...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 050
R735
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia

Sunrise Loft is in 'n doodloopstraat in 'n rustige deel van die Constantia-vallei, naby die Constantia Village-winkelsentrum en die Constantiaberg Medi Clinic, geleë. Dié solderwoonstel is smaakvol ingerig en kan...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia

Constantia Klein bied selfsorg-akkommodasie in een van die mees eksklusiewe dele van Upper Constantia en word omring deur die rustigheid van Groot Constantia, Buitenverwagting en Klein Constantia se wynplase aan die...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia

Constantia Garden Suites is in een van Kaapstad se mees eksklusiewe voorstede geleë en bied unieke en luukse selfsorg-verblyf. Daar is slaapplek vir 2 volwassenes. Die woonstel het 'n baie ruim slaapkamer en 'n e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Constantia selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Constantia akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Constantia akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za