Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (77)
B&Bs (10)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (49)

Resensies van Constantia Valley

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Constantia Valley van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Constantia Valley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Constantia Valley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Constantia Valley B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Constantia Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Constantia Valley B&Bs

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
B&B in Constantia Valley

Ibis House bied B&B- en selfsorg-eenhede in Soetvallei, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie wat na aan verskeie besienswaardighede en geriewe in die suidelike voorstede te...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
B&B in Tokai, Constantia Valley

Morningside Cottage is in 'n betowerende tuin in die Constantiavallei ingebed. Die opgeknapte Kaaps-Hollandse-styl eenheid bied vreedsaamheid en alle moderne geriewe aan. Ons het 5 mooi kamers, almal met en suite-b...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Tokai, Constantia Valley

Rustic Manor Bed and Breakfast is in die lowerryke Kaapstadse woonbuurt, Tokai geleë. Dis 'n perfekte plek vir oornagverblyf wat lekker naby verskeie besienswaardighede in die Suidelike Voorstede is. Dié B&B bes...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia, Constantia Valley

A Special Little Place in Constantia is 'n gaste-suite op die gasheer se perseel in Constantia, Kaapstad. Die perseel is slegs 'n rit ver vanaf verskeie besienswaardighede in die Suidelike Voorstede. Dié gaste-su...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia Valley

Windsor House is in Tokai, Kaapstad, in die hartjie van die Constantia wynvallei. Dié area is bekend onder internasionale en plaaslike toeriste omdat dit naby 8 wynlandgoedere, fantastiese restaurante, strande, die...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia, Constantia Valley

Caxton Manor is in die hartjie van die pragtige Constantia-vallei geleë en bied uitstekende verblyf vir sakereisigers en die vakansiegangers. Caxton Manor beskik oor 7 kamers wat slaapplek bied aan 16 gaste. Al d...

Vanaf
R5 885
per nag (plek vir 8)
B&B in Steenberg Estate, Constantia Valley

Blue Crane Villa is ’n lieflike villa op die luukse Steenberg Gholflandgoed en bied slaapplek aan 8 gaste. Die villa het 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met ’n...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia, Constantia Valley

White Lodge Guest House is in die hartjie van die Constantia-vallei, een van Suid-Afrika se mees bekende, prentjie wynproduserende streke. Die pragtige huis is in 'n rustige, parkagtige tuin met verskeie natuurlike ...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia, Constantia Valley

Villa Lion View bied luukse verblyf in die prentjiemooi Constantia-wynvallei met ononderbroke uitsigte oor die vallei. Verblyf word in 'n gastehuis aangebied met luukse kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. El...

Vanaf
R2 650
per nag, vir 2 mense
B&B in Steenberg Estate, Constantia Valley

Stillness Manor is een van die enigste oorblywende klassieke Kaaps-Hollandse herehuise in Suid-Afrika. Dié herehuis is 'n versteekte juweel in Kaapstad se Constantia-vallei en bied 10 ruim suites in 'n privaat 4 he...

Verwyder Filters

Jy sien net 10 uit die moontlike 75 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Constantia Valley B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Constantia Valley akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Constantia Valley akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]