Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (103)
B&Bs (8)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (76)

Resensies van Constantia Valley

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Constantia Valley van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Constantia Valley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Constantia Valley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Constantia Valley gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Constantia Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Constantia Valley Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise

Gastehuise binne 10 km vanaf Constantia Valley

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Constantia, Wes-Kaap

Constantia Lazy River is in 'n luukse, boomryke woonbuurt in Constantia geleë. Dit word omring deur 'n parkgordel met sommige van die oudste wynplase in die Kaap. Verblyf word aangebied in 4 selfsorg-eenhede, daa...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Kaya La Provence is op die grens van Constantia en Wynberg geleë. Dit is slegs 'n klipgooi van die pragtige Constantia Wynroete af, en hierdie eenheid lê halfpad tussen Kaapstad en Muizenberg. Kaya La Provence bie...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Claremont, Wes-Kaap

Avenue Torquay bied eksklusiewe en stylvolle B&B- en selfsorgverblyf in die lowerryke, luukse Bo-Claremont in Kaapstad. Avenue Torquay is die ideale bestemming - of jy nou op soek is na 'n luukse vakansieplek of net...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kenilworth, Wes-Kaap

Oak House bied 'n gastekamer met 'n aparte ingang wat vas is aan die eienaar se hoofhuis. Dit is in 'n rustige en lowerryke voorstad, Upper Kenilworth en is geskik vir sake- en vakansiereisigers. Hierdie kamer is p...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R810
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kenilworth, Wes-Kaap

Valley Heights Guest House is in 'n rustige, veilige en lowerryke Upper Kenilworth, in Kaapstad se Suidelike Voorstede geleë. Dis die ideale verblyf vir sakereisigers, paartjies, vakansiegangers, enkelreisigers, pa...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 250
R875
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houtbaai, Wes-Kaap

Hoog teen die berghange wat uitkyk oor Houtbaai se vissershawe, is die enigste geluide wat jy sal hoor die gekwetter van voëls en, per geleentheid, plonsgeluide in die koidamme. Cap Serein is onlangs in die Provens...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Houtbaai, Wes-Kaap

Villa La Paz is 'n holistiese gastehuis met berg-uitsigte wat in 'n rustige omgewing in Houtbaai geleë is. Dis sowat 30 minute se ry van Kaapstad se middestad en die lughawe af is. Daar is verskeie restaurante, win...

Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lakeside, Wes-Kaap

Capeblue Manor House is 'n 4-ster-gastehuis in Muizenberg, 'n voorstad van Kaapstad, Suid-Afrika. Manor House is weggesteek in 'n stil doodloopstraat aan die voet van die indrukwekkende Steenberg. Dis in 1927 gebo...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houtbaai, Wes-Kaap

Somersby Guest House het 4 moderne kamers wat elk goed ingerig is en 'n private balkon het om die uitsigte te bewonder. Elke kamer het 'n moderne en suite-stortkamer. Begin jou dag op 'n vrolike noot met 'n smaakl...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houtbaai, Wes-Kaap

Hierdie pragtige 5-ster gastehuis is in Houtbaai geleë - 'n rustige vissersdorpie in die Wes-Kaap. Ville Afrique bied panoramiese uitsigte oor die baai, die besige hawe en die omliggende berge. Die gastehuis bied...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Constantia Valley gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Constantia Valley akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Constantia Valley akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]