Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (92)
B&Bs (5)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (70)
Indien jy Constantia Wynroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Constantia Wynroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Constantia Wynroete hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Constantia Wine Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Constantia Wynroete Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R1 088
per nag (plek vir 2)
Hotel in Constantia, Constantia Wynroete

Silvermist Wine Estate is 'n 60 akker-perseel in Constantianek, op pad na Houtbaai, en is in privaat besit. Dit is die enigste gesertifiseerde organiese plaas in die Constantia-omgewing en lewer wyn van uitstaande g...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 87 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Constantia Wynroete

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Constantia, Wes-Kaap

The Cellars-Hohenort is in die historiese Constantia-vallei geleë. Dié hotel in Kaapstad se Wingerd bied uitsigte op Tafelberg en dit is net 15 minute se ry van die middestad af. Gaste wat hier inklok is dus lekk...

Vanaf
R2 695
per nag, vir 2 mense
Hotel in Claremont, Wes-Kaap

The Andros Boutique Hotel is 'n Kaap-Hollandse woning, gebou in 1908 en ontwerp deur Sir Herbet Baker. Die huis is in groot, gevestigde parkagtige tuine in die hartjie van Claremont, een van Kaapstad se pragtige sui...

Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lakeside, Wes-Kaap

'n Verfynde toevlugsoord van vreedsaamheid met uitstekende see- en berguitsigte! Colona Castle is in die episentrum van Kaapstad geleë en is waarlik 'n gesofistikeerde, elegante en betowerende basis waarvandaan 'n ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Houtbaai, Atlantiese Seekus

Chapmans Peak Hotel is aan die voet van Chapmans Peak-rylaan en kyk uit oor Houtbaai. Die hotel word bestuur deur 'n familie en is in 1977 begin. Dit bied gehalteverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. Dit is ...

33% af Winteraanbod!
VanafR1 365
R910
per nag, vir 2 mense
Hotel in Houtbaai, Wes-Kaap

Hout Bay Manor is 'n boetiekgastehuis wat ook B&B bied en is in Houtbaai geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na elegante dog gerieflike verblyf vir 'n vakansie of sakereis. Die akkommodasie by Hout Bay M...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Noordhoek, Wes-Kaap

De Noordhoek Lifestyle Hotel is 'n boetiekhotel in Noordhoek Farm Village in Noordhoek, een van die mooiste plekke in Kaapstad. Van die Kaap se beste restaurante en ontmoetingsplekke is in hierdie omgewing. Die be...

Vanaf
R3 480
per nag (plek vir 2)
Hotel in Atlantiese Seekus, Wes-Kaap

Twelve Apostles Hotel and Spa het die meeste ure se sonlig in die Wes-Kaap en spog met die mooiste uitsigte. Dié 5 ster-hotel lê tussen 2 bewareas, naamlik Tafelberg Nasionale Park met die Twaalf Apostels en 'n ma...


Hotelle binne 50 km vanaf Constantia Wynroete

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Hotel in Vishoek, Wes-Kaap

Calders Hotel and Conference Centre is in Vishoek geleë, 'n kusdorpie aan die punt van die Vishoekvallei aan die Valsbaai-kant van die Kaapse Skiereiland. Die dorp staan bekend vir sy prentjiemooi omgewing, strande...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kampsbaai, Wes-Kaap

South Beach Camps Bay is 'n boetiekhotel wat B&B-verblyf in Kampsbaai, Kaapstad aanbied. Die hotel is oorkant Kampsbaai se getypoel, die strand, restaurante en winkels geleë. Verblyf word in 19 unieke kamers aange...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]