Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (21)
Indien jy Country Club besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Country Club.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Country Club gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Country Club Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Country Club Gastehuise

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Country Club

WestBed bied gerieflike oornagverblyf in Langebaan. Die gastehuis is sentraal in die welbekende Langebaan Country Club-area en binne loopafstand van die Country Club Gholfbaan geleë. Dié sonderlinge strandmeerdorp...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Country Club

[email protected] is 'n gastehuis in Langebaan, 'n klein strandmeerdorp aan die Kaapse Weskus. Dit is net 'n uur se ry van Kaapstad af en Langebaan is die ideale basis waarvandaan jy die Weskus en al die besienswaardighe...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Country Club

Le Mahi Guest House & Self-catering Cottage bied eksklusiewe verblyf vir diegene wat mal is oor die fyner dinge in die lewe. Die gastehuis is in Langebaan aan die Weskus. Verblyf is beskikbaar in 4 ruim en goed to...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Country Club

Holiday Guest House Langebaan is ons 4-ster-onderneming in Langebaan en bied luukse- en standaardkamers, asook gesinseenhede. Hier kan jy heeltemal ontspan gedurende jou besoek aan Langebaan. Verlustig jouself in di...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Langebaan, Country Club

BlomHuis bied knus oornagverblyf aan 2 gaste in Country Club, Langebaan. Die oopplan-eenheid is langs die hoofhuis en het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne e...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Country Club

Croeso Guest House is in Langebaan. Dié gastehuis is naby verskeie besienswaardighede in die omgewing. Verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede en 2 kamers met en suite-badkamer. Elke gaste-eenheid het 'n dubbelbed e...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 27 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Country Club

Vanaf
R3 050
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Langebaan, Langebaan Country Estate

C' La Vie is op die Langebaan Country Estate en bied 'n uitsig oor die derde gaatjie. Dis 'n ruim selfsorg-vakansiehuis met slaapplek vir 6 gaste. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastebadkamer, ...

Spesiale Aanbod!
VanafR3 600
R3 000
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Langebaan, Langebaan Country Estate

Steenbokkie Gastehuis is 'n ruim vakansiehuis vir tot 8 gaste op die Langebaan Country Estate. Hierdie dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 4 en suite-badkamers met storte, 'n kombuis en 'n ruim vermaaka...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Langebaan Country Estate

Golfers Retreat is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en op die agste skoonveld in Langebaan Country Estate geleë is. B&B- en selfsorgverblyf is beskikbaar. Langebaan Country Estate het 'n Gary Player-g...

Vanaf
R3 050
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Langebaan, Langebaan Country Estate

Relax Inn is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Langebaan Country Estate, met 'n speelpark aan die een kant en die gholfbaan aan die ander kant. Die lieflike huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]