Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Courtrai

4.9 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Courtrai van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Courtrai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Courtrai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Courtrai B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Courtrai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Courtrai B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
B&B in Courtrai

Alba House is 'n 4-ster-gastehuis in die hartjie van die Paarl. Die huis bied lieflike uitsigte op die berge. Verblyf bestaan uit 4 moderne kamers wat op 'n B&B-basis bespreek kan word. Elke gastekamer het 'n konin...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 5 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Courtrai

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Paarl, Wes-Kaap

Laborie Estate bied B&B-verblyf op die bekende geskiedkundige Laborie Wynlandgoed aan die voet van Paarlberg. Die Paarl is net 'n uur se ry van Kaapstad af en binne maklike bereik van verskeie besienswaardighede in ...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Wes-Kaap

By DOT J J B & B kan jy jou skoene uitskop, ontspan en die gasvryheid geniet. Die gastehuis se doel is om jou verblyf so genotvol en onvergeetlik moontlik te maak. DOT J J B & B is in Paarl geleë en bied gaste 'n ...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Wes-Kaap

Hier aan die hange van die berg onder die waaksame oog van die Paarl-rots sal jy Skinkikofi Manor aantref. Ons bied die ideale verblyf vir moeë reisigers, avontuurlustige verkenners en sakereisigers. Ons is net 3...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Wes-Kaap

Paarl Mountain Lodge is aan die voet van die Paarlberg in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Met gasvryheid eie aan die wynlande verwelkom Paarl Mountain Lodge graag oorsese én plaaslike toeriste, avonturi...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Wes-Kaap

De Wingerd Wijnland Lodge skuil in 'n stil woonbuurt in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Besoekers wat hier tuisgaan word bederf met uitsigte oor die Grande Roche Wingerde en die ontsagwekkende Hottentots-Hollan...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Wes-Kaap

Nantes-vue is 'n lieflike gastehuis wat onlangs opgeknap is en is in Paarl se geskiedkundige Millstraat geleë. Ons ligging is ideaal - naby Kaapstad, die Kaapse Wynlande en verskeie spoggerige gholfbane. Die dorpie...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Wes-Kaap

Perle Du Cap Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in die Paarl met 'n pragtige uitsig op die Drakensteinberge. Dié gastehuis bied 'n swembad en 'n plonspoel met spuitstrale en 'n pragtige uitsig. Verblyf is beskikb...

Vanaf
R910
per nag (plek vir 2)
B&B in Paarl, Wes-Kaap

Agathos Bed & Breakfast is in die Paarl geleë en het 'n huislike atmosfeer en omgewing en tuisgemaakte maaltye. Die prentjiemooi Paarl is 'n onverwagse juweel net 40 minute se ry buite Kaapstad. Daar is 2 koninggr...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
B&B in Paarl, Wes-Kaap

10 on Fairview is 'n B&B in die Paarl Wynlande. Die B&B is 5 km van die KWV Wynemporium af en 3,7 km van die Boschenmeer Gholfbaan af. Verblyf word in 2 kamers met dubbelbeddens aangebied. Die kamers het houtvloere...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Wes-Kaap

Ajee B&B Accommodation bied B&B-verblyf in die Paarl sowat 1 km vanaf die middedorp. Die gastehuis beskik oor 2 kamers wat individueel versier is. Dit kan as 'n geheel bespreek word vir 'n groep van 4 gaste. Die ka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Wes-Kaap

d'Olyfboom Guest Rooms is op die d'Olyfboom-familieplaas. Dis sentraal geleë en spog ook met asemrowende uitsigte oor Paarl. Die hoofdoel van die gaste-suites is om verblyf te bied aan konferensiegangers en sakere...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Lemoenkloof, Paarl

Madeliefie is 'n B&B wat deur die eienaars bestuur word in Lemoenkloof in die Paarl. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek, na aan verskeie doendinge en besienswaardighede in die Kaapse Wyn...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
B&B in Paarl, Wes-Kaap

Onder die indrukwekkende Klein Drakensteinberge net buite die Paarl is Weldepaardejacht. 'n Weggesteekte juweel wat ons graag met jou wil deel. Ons nooi jou na binne vir oorgenoeg ontspanning tussen wingerde, olyfbo...

Vanaf
R2 625
per nag (plek vir 2)
B&B in Simondium, Wes-Kaap

Verblyf by ons plaas is so 'n unieke ervaring dat gaste keer op keer terugkom. Akkommodasie is geleë tussen die wingerde met oer-oue Eikebome wat genoeg skadu verskaf. Gaste kan voetslaan, draf of fietsry tussen di...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R891
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Wes-Kaap

Middelplaas Paarl Guesthouse bied gerieflike en gehalte-verblyf in die Paarl, 'n prentjiemooi dorp in die Kaapse wynlande. Paarl is bekend vir sy natuurskoon, uitstekende wynplase, koffiewinkels, fantastiese argitek...


B&Bs binne 50 km vanaf Courtrai

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
B&B in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Paarl

Tempel Wines is 'n wynplaas in Noorder-Paarl en bied gerieflike verblyf in 4 opgeknapte gastekamers. Gaste kan 'n gratis wynproesessie en keldertoer geniet wanneer hulle op die plaas bly. Elke gastekamer het 'n sto...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Pniel, Wes-Kaap

Lumley's Place bied B&B-verblyf in Pniel en word deur 'n gesin besit. Dié dorpie is baie kultureel en is deur Khoi-afstammelinge in 1843 gestig. Dis in die hartjie van die Wynlande en naby Boschendal, Tokara, Barti...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Wellington, Wes-Kaap

Bradgate Manor House is 'n Victoriaanse huis in die rustige dorpie Wellington, wat omring word deur berge en wingerde. Verblyf word aangebied in 4 individueel versierde kamers en dit beskik oor 'n koninggrootte-bed...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Wellington, Wes-Kaap

La Rochelle Accommodation is 'n gerestoureerde Victoriaanse huis in die hartjie van die historiese dorp Wellington. Let daarop dat die eienaars en 1 personeellid 24 uur per dag op die perseel woon. Hierdie Victori...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Courtrai B&Bs blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Courtrai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Courtrai akkommodasie soek. Wanneer jy die beste B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za