Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Cradock

4 / 5  
volgens 192 resensies
Lees regte resensies van Cradock van 192 geverifieerde gaste.
Indien jy Cradock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Cradock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cradock B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cradock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cradock B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Cradock

Mountain View Country Guest House is net 25 kilometer buite Cradock op Plaas Spekboomberg geleë. Ons bied die ideale oornagverblyf of vir kort vakansies vir gesinne en sakereisigers wat omring wil wees deur die rus...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 30 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 100 km vanaf Cradock

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
B&B in Somerset East, Karoo

Gate 66 bied verblyf in Somerset-Oos in die Oos-Kaap. Daar is twee eenhede, die Tuinwoonstel en KAMER 2. Die groot, netjiese kamers is goed toegerus met platskerm TV en VOL DSTV en gratis WiFi. Daar is ook braai g...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Somerset East, Oos-Kaap

Herberg Manor is in Somerset-Oos geleë en bied gehalteverblyf in 'n elegante herehuis wat in 1920 gebou is en onlangs opgeknap is. Dit is naby talle winkels, restaurante en hoofsnelweë. Die verblyf bestaan uit 5...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pearston, Karoo

Leopard's Valley Gasteplaas bied gerieflike verblyf in 'n 200 jaar-oue plaashuis in die Afrika-bosveld. Dit is in 'n bergagtige amfiteater in die Sneeuberge, reg in die middel van die sentrale Karoo en minder as 100...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Cacadu-distrik, Oos-Kaap

Olivewoods B&B is 'n plaas wat al vir 6 generasies deur 'n familie bedryf word. Dis 9 km vanaf Cookhouse en sowat 90 km vanaf Cradock in die Oos-Kaap geleë. Gerieflike verblyf word in die hoofhuis en in 'n kothuis ...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg, Bo-Karoo

Desert Inn Gastehuis en selfsorgeenhede word hoogs aanbeveel en is gesinsvriendelik. Ons bied 'n plonspoel, speelplek vir die kinders asook 'n pragtuin vol voëllewe waar jy net kan sit en ontspan. Ons het ook kon...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg, Bo-Karoo

Celtis Country Lodge is 'n luukse gastehuis in die Karoo Hartland-dorpie Middelburg. Geleë op die N9/N10, halfpad tussen Port Elizabeth en Johannesburg, en Johannesburg en die Tuinroete/Kaapstad, maak dit die ideal...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg, Bo-Karoo

Montarie Guest Accommodation is in Middelburg in die hartjie van die Karoo geleë. Verblyf word gebied in 2 kamers wat individueel versier is en apart van die eienaar se huis is. Elke kamer het 'n koningingrootte-b...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Steynsburg, Karoo

KaiKai B&B is in Steynsburg in die Oos-Kaap geleë en bied verskeie keuses van gerieflike kamers vir ons gaste aan. Gaste kan in een van 6 kamers bly: enkelkamers, dubbelkamers of 'n gesinskamer. Al die kamers het ...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Steynsburg, Karoo

Ons is trots op ons egte gasvryheid en uitstekende persoonlike diens. Steynsburg is op die R56, sowat 110 km van Cradock en 105 km Gariepdam, af geleë. Die plaas genaamd "Bulhoek", Paul Kruger se geboorteplek na be...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Welkom by die Cradock B&Bs blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Cradock akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Cradock akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za