Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Cradock

4 / 5  
volgens 192 resensies
Lees regte resensies van Cradock van 192 geverifieerde gaste.
Indien jy Cradock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Cradock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cradock gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cradock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cradock Gastehuise

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock

Cathy's Guest House is in die hartjie van Cradock geleë, naby restaurante, winkels en al die hoofroetes. Die huis is 150 jaar oud en versier in die tipiese styl van daardie era, met hope antiekware deur die huis. ...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock

Schooling's Guesthouse is met groot liefde tot sy eertydse prag gerestoureer om aan die 1840's te herinner. Hiér kry gaste die geleentheid om tydelik te ontvlug en hulself in 'n geskiedkundige atmosfeer te bevind. ...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock

The Old Butler House is 2 pragtige huise wat in 1814 en 1840 gebou is. Die 2 ou herehuise is langs mekaar in die historiese deel van Cradock geleë, elkeen met sy eie unieke geskiedenis. Die eenheid bestaan uit 2 ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock

College Road Guest House bied verblyf in 4 selfsorgkamers in Cradock. Elke ruim kamer is gerieflik gemeubileer en beskik oor lugversorging en 'n privaat badkamer. Die eenhede lei elkeen na 'n tuin en 'n swembad. Ka...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock

Die Tuishuise is gastehuise in 'n Victoriaanse styl wat liefderik gerestoureer is. Die huise is in Markstraat in Cradock in die Oos-Kaap en lei na Victoria Manor, 'n deftige hotel uit die jaar 1848. Antieke meubels ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock

Karoo View Guesthouse bied gehalteverblyf in Cradock, 'n historiese dorpie aan die oewer van die Groot Visrivier in die Oos-Kaapse Karoo. Dié florerende dorpie word beskou as die hoofstad van die Kaapse Middellande...

20% af Naweke!
VanafR925
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock

Albert Huis is 'n pragtige vroeg-Victoriaanse Herehuis in 'n groot, skaduryke tuin. Die en suite-kamers het elkeen privaat toegang deur die tuin. Elkeen is ook toegerus met met DStv, WiFi, koffie- en teemaakgeriew...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cradock

Annies Guest House is 'n 4-ster gastehuis in Adderleystraat, Cradock geleë. Die Victoriaanse-styl gastehuis is gemaklik, modern, ruim met helder kamers wat toegerus is vir uiterse gemak. Die gastehuis het 10 en s...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock

Shalom Lodge is 'n pragtige Karoo-opstal in Cradock. By Shalom Lodge word die klem gelê op persoonlike diens en hartlike, Oos-Kaapse gasvryheid. Ons maak voorsiening vir vakansie- en sakereisigers. Verblyf word i...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock

7 Cities Guesthouse is 'n smaakvol ingerigte 4-ster-gastehuis en bied stylvolle verblyf in Cradock. Dié gastehuis is gerieflik geleë, wat dit perfek vir sakereisigers en vakansiegangers maak. Daar is 7 slaapkamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Cradock gastehuise blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Cradock akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Cradock akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za