Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Nxuba (Cradock)

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nxuba (Cradock) bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 313 resensies.

Nxuba (Cradock)

Divaldi's

"The Olive Schreiner Museum is an asset to the town."

Nxuba (Cradock)

Chive's Cottages

"Daar is min uiteetplekke op die dorp en die strate is redelik vol slaggate. Die mense maak egter die dorp en oral was almal vriendelik, hulpvaardig en die kinders wat veral in Marlow is, het diep in ons harte gekruip. Sal beslis weer Cradock besoek. "

Nxuba (Cradock)

Chive's Cottages

"Hard to find a suitable restaurant to eat."

Nxuba (Cradock)

Chive's Cottages

"Dis die eerste keer dat ek werklik kennis met Cradock gemaak het. Baie oulike plattelandse dorpie, maar die dorp kort beslis 'n skoonmaak en teerpaaie. Ek glo mens sal gou verveeld raak indien jy langer as een dag daar vertoef, veral as mens van die stad af is."

Nxuba (Cradock)

Chive's Cottages

"Die omgewing is pragtig! Die paaie in die omgewing is goed onderhou, maar die dorp se strate is werklik iets waaraan die munisipaliteit dringend moet aandag gee!"

Nxuba (Cradock)

7 Cities Guesthouse

"Ongelooflike mooi dorpie met baie om te doen. Ons was egter net te kort daar. Besoek aan Mountain Zebra Reserve is 'n moet en 'n ete by Buffalo Dan's ook. Gasvryheid kry voorkeur in die dorp."

Nxuba (Cradock)

Denmark Farm Stay

"Ons het oor die feesseisoen gesukkel om 'n dokter te siene te kry en dit was nogal onaangenaam, want my man was baie siek en toe raak ek ook siek. Die dokters kan gerus ooreenkom om beurte te maak om ook oor so 'n tydperk beskikbaar te wees."

Nxuba (Cradock)

Chive's Cottages

"Dit is 'n skoon dorpie en almal is baie vriendelik en behulpsaam."

Nxuba (Cradock)

Die Tuishuise & Victoria Manor

"Die ete by die hotel is ook 'n moet vir alle besoekers!"

Nxuba (Cradock)

Schooling's Guesthouse

"Interesting place. "

Nxuba (Cradock)

Denmark Farm Stay

"Cradock itself is worth a brief visit but it is more the National Park, surrounding area and natural beauty that is worth coming to than the town itself. "

Nxuba (Cradock)

Die Tuishuise & Victoria Manor

"Cradock is 'n stil dorpie, maar ons het die Eierklip besoek en lekker in die berge gaan rondstap. Die uitsig oor die Visrivier is natuurlik ongelooflik mooi!"

Nxuba (Cradock)

@ 8 Piet My Vroue

"Dis een van die mooiste en lekkerste dorpe in die Oos-Kaap om 'n naweek deur te bring."

Nxuba (Cradock)

@ 8 Piet My Vroue

"Nice and relaxing. Was a bit dry in Zebra Park but that's the Karoo. Everything close by: shops, parks and churches. Just loved it. "

Nxuba (Cradock)

Oude Pastorie

"Lekker ontspanne Karoo"

Nxuba (Cradock)

Oude Pastorie

"Cradock has lots of history. Olive Schreiner House is well worth a visit. Curator is very friendly and knowledgeable. Information centre is also very good."

Nxuba (Cradock)

@ 8 Piet My Vroue

"Lovely little town with happy people."

Nxuba (Cradock)

Chive's Cottages

"Nie tyd in die dorp spandeer nie. "

Nxuba (Cradock)

Heritage House Bed & Breakfast

"Baie interessante plek wat ons graag weer sal wil besoek."

Nxuba (Cradock)

Oude Pastorie

"Redelik tot goed."

Nxuba (Cradock)

Amali Guesthouse

"We had a lovely breakfast at the Victoria Hotel and found the staff at the hotel very helpful as they gave us ideas of where to go and what to see! The roads in the town are in desperate need of resurfacing as they are all in very bad nick and there are loads of potholes! All in all, we had a pleasant stay in Cradock which is town which has some very interesting history. "

Nxuba (Cradock)

Schooling's Guesthouse

"Eetplekke op Sondagaande baie skaars."

Nxuba (Cradock)

Die Tuishuise & Victoria Manor

"Geskiedkundig baie interessant."

Nxuba (Cradock)

Protea Place Guesthouse

"Die mooiste historiese dorpie met pragtige huise. Wens ek kon een van die huise oplaai en huistoe bring!"

Nxuba (Cradock)

Oude Pastorie

"Cradock is 'n pragtige dorp, met die mooiste ou geboue. Beslis iets om te waardeer."

Nxuba (Cradock)

Cathy's Guest House

"Die nabygeleë Mountain Zebra Nasionale Park is beslis 'n besoek werd!"

Nxuba (Cradock)

7 Cities Guesthouse

"Cradock is great."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270