Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (31)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Cradock

4 / 5  
volgens 240 resensies
Lees regte resensies van Cradock van 240 geverifieerde gaste.
Indien jy Cradock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Cradock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cradock selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cradock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cradock Selfsorg-eenhede

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock

Denmark Farm Stay is 30 km buite Cradock en 20 km vanaf die Mountain Zebra Nasionale Park geleë. Elke kamer is vir selfsorg ingerig en het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad en stort of net 'n stort, en 'n ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR490
R441
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cradock

The Rose Garden Room is in 'n stil area in die klein dorpie Cradock geleë. Dis die ideale oornagplek vir gaste wat reis. Die kamer het 'n aparte ingang en veilige parkeerplek op die perseel voor die kamer. Daar i...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock

Chive's Cottages is in die rustige dorpie Cradock in die Oos-Kaap geleë. Cradock is 'n geskiedkundige dorpie wat aan die oewer van die Groot-Visrivier lê en dis 'n tipiese rustige Karoo-plaasdorpie. Ons bied verb...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock

The Palms is langs die Groot-Visrivier in die bekoorlike dorpie Cradock geleë en bied gerieflike verblyf in 'n rustige tuin. Ons bied verblyf in 13 luukse eenhede. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n sto...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock

Mulberry Place is in Cradock geleë en bied selfsorgverblyf vir 3 tot 4 gaste in 2 eenhede. Gaste kan Eenheid 1 of 2 bespreek en elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n stoep met braaigeriewe. Elke eenheid het 'n ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock

Oude Pastorie Kothuise in Cradock dateer uit 1904 uit en bied ouwêreldse sjarme en privaat en suite-woonstel in 'n rustige omgewing. Gaste sal die prentjiemooi tuin vol sitplekkies. 'n braai en vermaakarea geniet...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock

Irelander Self-catering Flats is in 'n stil buurt in Cradock geleë. Daar is 'n verskeidenheid selfsorgwoonstelle om van te kies en daar is slaapplek vir 2 of 5 gaste in elkeen. Daar is 12 eenhede wat daagliks sko...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock

Schreiner Cottage is in Cradock en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n sakereisiger of gaste wat wil oornag. Dis naby talle restaurante en winkels en omliggende wildplase en natuurreservate. Die 2 eenhede is o...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock

Karoo Cottage bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Cradock, 'n historiese dorp aan die oewer van die Groot-Visrivier in die hartjie van die Karoo in die Oos-Kaap. Dié plattelandse dorp word as die kern v...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cradock

Divaldi's is selfsorg-eenhede in Cradock wat bekostigbare verblyf aan vakansiegangers bied. Elke selfsorg-eenheid het 2 enkelbeddens, 'n badkamer en 'n kombuisie met 'n yskas en mikrogolfoond. Daar is ook DStv en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Cradock selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Cradock akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Cradock akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]