Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (12)
Indien jy Crofters Vallei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Crofters Vallei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Crofters Vallei gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Crofters Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Crofters Vallei Gastehuise

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R899
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek, Crofters Vallei

African Queen Guest House is in Noordhoek, een van die mooiste voorstede van Kaapstad, geleë. Dis aan die voet van Chapman’s Peak, wat een van die mees skilderagtige kuspaaie in die wêreld is. Verblyf word in 8...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek, Crofters Vallei

Epic Guest House is geleë in die rustieke Noordhoek, met heerlike dorpsatmosfeer aan die voet van die bekende Chapman's Peak en is die mees skilderagtigste kusroete langs die bekende Kaappunt-roete in Kaapstad. Vo...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek, Crofters Vallei

Wild Rose Country Lodge lê tussen die pragtige bergtonele en kus van die Atlantiese Oseaan, 30 minute van Kaapstad af. Die grasdakhuis het 'n tikkie koloniale styl met stylvolle en suite-slaapkamers, elk met see- o...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 14 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Crofters Vallei

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek, Wes-Kaap

Goose Green Lodge is een van die oudste gaste-instansies in die rustige Noordhoekvallei. Die uitsigte op die berge is asemrowend en dit is naby een van die pragtigste strande in Suid-Afrika. Elke semi-selfsorgkame...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Noordhoek, Wes-Kaap

House at Pooh Corner is op 'n 4000 m²-perseel in Noordhoek en skuil tussen die Indiese- en Atlantiese Oseane. Die gastehuis beskik oor 3 suites wat smaakvol gemeubileer is met ou Kaapse meubels. Alle suites het 'n...

30% af Winteraanbod!
VanafR700
R490
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noordhoek, Wes-Kaap

Oceangolf Guest House bied verblyf in gastekamers en selfsorgeenhede en is teen die hange van Chapman's Peak in Noordhoek geleë. Hierdie gastehuis bied lieflike uitsigte van die area, die Atlantiese Oseaan en Longb...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kaapstad, Vishoekvallei

Wingate Escape bied gerieflike verblyf op die eienaar se perseel. Gaste het eksklusiewe toegang tot die slaapkamers en badkamer in die anneks op die onderste verdieping. Die ingang word met die hoofhuis gedeel, maar...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

Fish Hoek Heights Guest House bied lieflike oornag-vakansieverblyf. Die dorpie Vishoek is in Valsbaai langs die Kaapse Skiereiland en spog met 'n pragtige strand, verskeie winkels, restaurante en wegneem-eetplekke. ...

15% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Makapa Lodge is teen die Roodeberge tussen Vishoek en Kommetjie geleë. Dit grens aan die SANPark Tafelberg Nasionale Park aan 3 kante en bied 'n pragtige uitsig oor die Noordhoek Amfiteater, Noordhoek se strande, C...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

Rustig weggesteek in die Vishoekvallei op die Kaapse Peninsula, bied Villa Honeywood Gastehuis die perfekte wekbreekligging vir buitelandse én plaaslike toeriste. Omring deur ruie berge, spog hierdie dorp met een v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Crofters Vallei gastehuise blad - loer bietjie na ons groot reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Crofters Vallei akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Crofters Vallei akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]