Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Cullinan

4.4 / 5  
volgens 47 resensies
Lees regte resensies van Cullinan van 47 geverifieerde gaste.
Indien jy Cullinan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Cullinan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cullinan B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cullinan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cullinan B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
B&B in Dinokeng, Cullinan

Gastehys JanHarmsgat is in Cullinan geleë en bied 4 unieke kamers. Daar is 'n wittebroodsuite, 'n kunssuite, 'n romantiese suite en 'n suite met 'n Griekse binnehof. Elke eenheid het 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed o...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 14 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Cullinan

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Donkerhoek, Pretoria

Ambers & Grace Guest Farm is 'n lieflike plaasstyl-gastehuis in Donkerhoek naby Pretoria. Die instansie is gerieflik naby groot hoofweë en OR Tambo Internasionale Lughawe is minder as 'n uur se ry ver. Die smaakvo...

Vanaf
R1 895
per nag (plek vir 2)
B&B in Silver Lakes, Pretoria-Oos

Wings and Water Guest House bied B&B-verblyf in Silver Lakes in Pretoria. Die gastehuis is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede en geriewe in die area. Verblyf by Wings and Water Guest House word in 11 un...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Pretoria-Oos, Pretoria

Ons is trots op die feit dat ons nét die beste aan ons gaste bied en dit is waarom talle oorsese en plaaslike besoekers asook sakereisigers ons bo ander akkommodasie verkies. Foundry Guest Lodge is 'n luukse gasteh...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Retro Motel is 'n uitloopsel van ons oorspronklike venue, Retro Café, weens die gewildheid daarvan. Ons naam sê dit alles - 'n knus plekkie in Kameeldrift - Oos, en route na Dinokeng, Pretoria, waar die tyd nie ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Pretoria

The Links Corporate Guest House is op die Silver Lakes Gholflandgoed in Pretoria. Dié gastehuis bied ‘n ongelooflike uitsig oor die gholflandgoed, meer en tuin. Daar is 3 kamerkategorieë en elke kamer het ‘n ...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
B&B in Shere, Pretoria-Oos

14 Tygerberg Country Estate bied 'n moderne gastekamer vir 1 tot 2 gaste in Shere. Die gastekamer het 'n privaat ingang en is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar i...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Roodeplaat, Pretoria

Bianca’s Bed & Breakfast is in die Noordooste van Pretoria/Tshwane geleë. Dis die perfekte gehalteverblyf vir die reisiger (vir besigheid of plesier) wat op soek is na 'n veilige, gerieflike omgewing en ’n skoo...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 4)
B&B in Shere, Pretoria-Oos

Lubbenhof Mon Reve is 'n tuinkothuis in Shere en het slaapplek vir 4 gaste. Dié kothuis het 2 slaapkamers en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n handstort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkame...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Meyerspark

224 On Carinus Bed & Breakfast blink uit in uitsonderlike, vriendelike en uiters hulpvaardige diens. Die B&B is 'n gerieflike tuiste weg van die huis af vir vakansiegangers en sakelui op besoek in Pretoria en Johann...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Cullinan B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Cullinan akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Cullinan akkommodasie soek. Wanneer jy die beste B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]