Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Cullinan

4.4 / 5  
volgens 47 resensies
Lees regte resensies van Cullinan van 47 geverifieerde gaste.
Indien jy Cullinan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Cullinan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cullinan wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cullinan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cullinan Wildsplase

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Cullinan

Destiny Lodge is in die hart van die historiese, Victoriaanse dorp Cullinan geleë wat veral bekend is vir sy diamante. Ons sal jou met koninklike gasvryheid behandel, of jy nou 'n sakereisiger, vakansieganger of am...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 14 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Cullinan

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Ma Tala Tala Wildlife Reserve bied 'n Afrikabos-wegbreekgevoel in die omgewing van Tshwane in Cullinan, naby genoeg vir 'n naweekreis, maar tog net ver genoeg waar gaste kan ontsnap van die stadslewe. Dié versteekt...

15% af Weeksdae!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
Lodge in Donkerhoek, Pretoria

At The Rocks Country Estate is in Pretoria. Die lodge is bo-op 'n koppie aan die oostelike Magaliesburg-bergreeks geleë is, met die mooiste uitsigte oor die verre valleie. At The Rocks spog met 8 moderne kamers, e...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pretoria, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Sable Hills Lodge bied gastekamers 30 km vanaf Pretoria se middestad. Die lodge is op die Sable Hills Waterfront-landgoed op die oewer van die Roodeplantdam waar wild vrylik rondloop. Verblyf by Sable Hills Lodge ...

Vanaf
R3 050
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng, Gauteng

In die hartjie van ’n stuk ongerepte bosveld sal jy die 5-ster en ewe mooi Abloom Bush Lodge & Spa Retreat vind. Carmen en Lowie bestuur dié unieke en eksklusiewe boetiekhotel net buite die wêreldberoemde dorpie...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Lodge in Pretoria, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Gabbata Lodge is op 'n 20 hektaar-perseel in Roodeplaat in die bosveld geleë. Daar is verskeie voëlspesies en wild op die perseel. Die lodge is 'n feeagtige trou-venue en het 'n konferensiesentrum wat alles bied w...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Gauteng

Shabelo Estate is 'n veelsydige geleentheidslokaal sowat 20 km noord-oos van Pretoria. Ons is geskik vir pragtige troues en wegbreek-konferensies vir sakelui. Met die warm bosveld-gasvryheid ver genoeg van die stad,...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Stumble Inn Game Lodge bied 'n ware bos-ervaring en is op 'n 300 hektaar-bewarea genaamd Leeuwkloof Vallei, in die hartjie van Dinokeng. Leeuwkloof Vallei dien as tuiste vir baie verskillende wildsbokspesies, verske...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

KwaThabisile Game Lodge is 'n egte toevlugsoord net 'n uur vanaf Johannesburg en O.R. Tambo lughawe, en net 30 minute se ry vanaf Pretoria. Die lodge is in die hartjie van Gauteng, "Dinokeng" ('n plek van riviere) ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Zebra Country Lodge bied verblyf in 'n lowerryke bosveldomgewing net 30 km van Pretoria en 85 km van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Die lodge bied pragtige uitsigte oor die heuwels in die verte en 'n vers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Cullinan wildsplase blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons hoof Cullinan akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Cullinan akkommodasie soek. Wanneer jy die beste wildsplaas akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]