Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Cullinan

4.4 / 5  
volgens 45 resensies
Lees regte resensies van Cullinan van 45 geverifieerde gaste.
Indien jy Cullinan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Cullinan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cullinan selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cullinan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cullinan Selfsorg-eenhede

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
10% af Aanbod!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng, Cullinan

117 on Oak is in Cullinan geleë, 30 km oos van Pretoria. Dié lieflike Victoriaanse huis uit die 1920's is in die bekende Jakaranda Oak-laan in Cullinan geleë. 117 on Oak beklemtoon die geskiedenis van voormalige ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Cullinan

The Corner Of is 'n knus ateljeewoonstel tussen die pers Jakarandabome in die strate van Cullinan se ou dorp. Dis die ideale verblyf en dorpie om van die stad te ontsnap en dis net 20 minute se ry vanaf Pretoria-Oos...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dinokeng, Cullinan

Crown Cullinan Diamond 4 is ’n selfsorghuis in 'n sekuriteitskompleks in Cullinan, 'n dorpie sowat 30 km oos van Pretoria. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet, k...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Dinokeng, Cullinan

Dolphin Whisper Premier House bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Cullinan. Hierdie lieflike huis, met sy wêrelderfenis-status, is ideaal vir 'n groep van 8 vriende of 'n gesin op soek na gerieflike verblyf. D...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Dinokeng, Cullinan

Bella Vista Farm House is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis op 'n plaas wat 7 km vanaf Cullinan en 30 km vanaf Pretoria geleë is. Die huis is geskik vir 8 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-komb...

60% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 750
R700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Dinokeng, Cullinan

Crown Cullinan Diamond 11 is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Cullinan, 'n klein dorpie 30 km oos vanaf Pretoria. Die huis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, gastetoilet, ko...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 14 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Cullinan

50% af Weeksdae!
VanafR125
R63
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Aquizi Lodge is noord van Pretoria in Boekenhoutskloofdrift geleë, slegs 'n uur se ry vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die lodge bied verblyf aan vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie bes...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Roodeplaat, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

El-Ruze gastehuis is noordoos van Pretoria geleë en bied veilige oornagverblyf met 'n unieke uitsig oor weelderige groen grasperk en bosveld in die agtergrond. Verblyf word gebied in 'n dubbel-, koningin- of enkel...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Donkerhoek, Pretoria

East of East Guest Cottage is op 'n kleinhoewe met skape en vrylopende honders, en is 'n selfsorgeenheid vir gaste in Donkerhoek. Die kothuis is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang, 2 slaapkamers, 2 bad...

50% af Weeksdae!
VanafR1 200
R600
per nag (plek vir 4)

Roodeplaat Estate bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis op die eienaars se woonerf. Die kothuis is ideaal vir oornaggaste of gaste wat 'n troue of sportgeleentheid in die area bywoon. Roodeplaat Estate is ne...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Cullinan selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Cullinan akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Cullinan akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]