Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (1)
Lodges (1)
Hotelle (4)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Dargle

3.7 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Dargle van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Dargle besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Dargle.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dargle B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dargle Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dargle B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
B&B in Dargle

Millford Farm is op 'n 180-hektaar plaas in die prentjiemooi Darglevallei in die Natalse Middellande geleë. Die plaashuis het 2 elegante suites wat elk 'n koningingrootte-bed en sy eie ingang het. Die Dargle Suit...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 13 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Dargle

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
B&B in Balgowan, KwaZulu-Natal

Gowan Valley Guest Farm is in die hartjie van die Natalse Middellande, slegs 4 ½ ure se ry vanaf Johannesburg en 1 ½ uur vanaf Durban. Die verblyf is sentraal in die gewilde Midlands Meander-roete geleë, sowat 1,...


B&Bs binne 50 km vanaf Dargle

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
B&B in Balgowan, KwaZulu-Natal

Twin Pools Lodge B&B is in die pragtige Balgowan-vallei in die KwaZulu-Natalse Middellande geleë. Die moeë stadsjapie kan by dié stil toevlugsoord in die prentjiemooi platteland kom afsaal. Hartlike gasvryheid en...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Midlands Meander, Natalse Middellande

Crystal Barn Country Estate is 'n onvergeetlike wegbreekplek vir gesinne of paartjies. Die plaas is op 49 hektaar van ongerepte plattelandse grond geleë, met golwende grasperke en eeue-oue rye bome wat uitkyk oor d...

Vanaf
R1 420
per nag, vir 2 mense
B&B in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Nottingham Road Hotel bied B&B-verblyf en is in die lieflike dorp Nottingham Road geleë. Die hotel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Daar is verblyf in 14 Standaard Kamers en 10 Tuinsuites. Die kamer...

Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, Natalse Middellande

Cranford Country Lodge en Wedding Venue is idillies geleë tussen die koppies van die Middellande in KwaZulu-Natal na aan Curry's Post. Die lodge bied gerieflike akkommodasie vir diegene wat op soek is na platteland...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, Natalse Middellande

The Lodge @ Curry's Post is in die hartjie van die majestueuse KwaZulu-Natalse middellande geleë en is gerieflik na aan verskeie top-troulokale. Ons is langs die Cranford Country Lodge en 1,2 km vanaf Old Halliwell...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, Natalse Middellande

Azalea B&B bied 3-ster-verblyf in 'n lieflike tuin. Ons is trots op die gerieflikheid van ons eenhede en die hartlike gasvryheid van ons personeel. Die B&B is in Howick geleë ? die ideale stilhouplek tussen Johanne...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, Natalse Middellande

40 Fraser Street B&B is weggesteek in 'n groot, pragtige tuin met makadamia-, avokado- en ou eikebome wat oorgenoeg skadu bied. Kom ontspan in die vriendelike, plattelandse dorpie met sy ontspanne, landelike atmosfe...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Howick, Natalse Middellande

Biggy Best Cottages is op parkagtige gronde van ongeveer 1 en 'n halwe hektaar met volop voëllewe geleë. Die kothuise is in Howick en bied selfsorg- en B&B-akkommodasie. Die akkommodasie wissel van selfsorgkothui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Dargle B&Bs blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Dargle akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Dargle akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za